× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #183638 by Morgan
More more

YAY dis vrydag!!!!

Hexy die dr se daar kan baie redes wees vir die rash, en ons kan klomp toetse doen maar teen die tyd wat ons weet is sy al gesond. Hy se hy dink dis fifths disease, dis basies maar n rash was kiddies kry maar dit het geen ander symptome behalwe die rash nie. Maar sy het ook mangel onsteeking en erg verkoue.

Ons sal as sy weer verkoue kry sien of sy weer die rash kry, dan weet ons verseker sy is allergies vir die verkoue virus. Maar vir nou neem ons maar aan dis n form van fifths disease. Hy verseker ons dis nie masels of iets groots nie.

Pead het ook gese ek moet haar goed dr met die pyn goed 5ml elke 6 ure ek moenie wag tot sy kla nie. Ek sy het gistraand weer deurgeslaap vir die eerste keer die week!!! vanogged lyk sy beter, sy speel darm weeren huil nie heeltyd nie, so dit lyk of die antibiotika werk.

Ons gan die naweek bietjie by my ma kuier, gaan daar oorslaap ook want my boetie gaan daar wees.

Klippie hoe voel dit weer om op die pil te wees? julle is seker super excited!! julle IVF is nou so naby!!!!

Ankies ek het deur al Carli se klere gegaan maar toe besef ek die seisoene stem nie ooreen nie.... al my 0-3maande goed is dik winter klere en die 3-6 maande somer klere... en jy gan dit net anders om nodig he??

Hexy hoe gaan dit met J by die skool? geniet hy dit?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #183634 by sexy~hexy
More almal

Yay....finally Friday :)

Hoe gaan dit met almal?

Morgan, wat is daardie fifths disease, wat beteken dit? Hoe gaan dit nou met Carli, hoop sy is al beter??

Hiya Klippie....hehehe...jy en jou resep...maar dit klink heel maklik, laat weet maar van al die bestanddele en hoeveel :D

Waar is al die ander...hoe gaan dit en wat is nuus?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #183566 by Goggatjies
Ek gaan nou groet

lekker aandjie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago - 15 years 4 months ago #183556 by Goggatjies
Sterkte daar Morgan, ek hoop Carli is beter more dat sy nie opgeneem hoef te word nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #183549 by Morgan
Hehe klippie, nee ek het nog nie begin bak nie, maar het dit wel al neergeskryf.

Was nog weer met Carli by die dr hy se sy het fifths disease en as sy more nie beter is nie moet ons maar bloed toetse laat doen en daaraan dink om haar op te neem.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #183544 by Goggatjies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #183542 by klippie
Okay laat ek liewer vanaand gaan kyk en more weer se, want ek dink die bakpoeier is te min! Sorry man, eks nie goed met syfers nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account