× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #183541 by klippie
Oepsie morgan, hoop nie jy het al begin bak nie - ek het die maragrien vergeet, die reseppie kort 1 koppie maragarien - ek gebruik sommer stork bake!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #183490 by Goggatjies
hallo

Morgan, hoekom koop jy nie boks koek nie, gooi net eiers en melk/olie by, en dit is so maklik, party gee nog vir jou versiersel by ook.

Gaan goed met my, het nie klagtes nie, kon net nie vanoggend ingesign kry nie, so dit is hoekom ek nou eers hier is

Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #183471 by Morgan
HAHA klippie dis nou n VREK oulike idee en klink maklik genoeg vir my!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #183423 by klippie
Hallo girls! Wou net inloer en kyk hoe dit met almal gaan!

Morgan - soek jy 'n resep of idees?

Ek het 'n resept vir 'n koek - flop proof, mens moerby en moerindieoond. 2.5 koppies meel, 1t bakpoeier, 1 koppie melk, 4 eiers, halwe koppie kakao, 1t vanilla, 1.5 koppie suiker. Klits saam en bak teen 180 vir 20 minute in 'n groot oondpan (daai lanwerpige goed wat saam met die oonde uitkom).

Dan versier jy dit met groen icing, sit vingerbiscuits reg rondom (regop), en sit plastiekdiertjies op. Dan lyk dit soos ';n plaas met 'n heining om).

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #183387 by Morgan
Hi hi

Ja hexy ons het de plek gekry!! Teken vandag.

Julle Carli is SO siek! was gister met haar dr toe hy se sy het mangel onsteeking en griep. Maar hy is alergies vir die griep virus want sy slaan sulke kolle uit. Vandag is die kolle soveel erger en sy is nog nie eers bietjie beter nie.
Die kolle pla my want ek het gan google en nerens praat hulle van sulke kolle en griep nie behalwe in swine flu, maar ek weet dit kan nie dit wees nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #183366 by sexy~hexy
More almal

Ugh...wie wil nou by die werk wees na 'n lekker afdag in die middel van die week :S Maak mens net lui en nie lus vir werk!

Hoe gaan dit met almal? Morgan, het ek iets op FB gelees van julle het die plekkie gekry? Klink baie nice :)

Jayden is ook siek...het Dinsdagaand amper niks geslaap nie, geen hoesmedisyne wou werk nie :( Kry hom so jammer, hy kla sy magie is al seer gehoes. Het gestoom en meds gegee en neus gespuit...gister was hy al bietjie beter, maar as die son sak kom al die goggas maar weer uit. Het darem gisteraand beter geslaap. Ek dokter maar met wat ek het, so ek hoop hy word gou gesond!

BRRRR...dis vanoggend koud hier, toe ek werk toe ry was dit 3grade, so ek glo deur die nag kon hy dalk nog kouer gewees het. Het nou 'n lekker koppie hot chocolate gedrink.

Ok...julle moet 'n lekker daggie he...gesels later weer :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #183348 by Morgan
Hallo julle

Hoop julle het alaml die mid week break geniet.... wens dit was elke week so.

Girls julle moet my asb help dink. Carli gaan vir n smash the cake shoot... so ek het obviously n koek nodig. Maar niks TE fancy nie want sy gan hom SMASH maar ook nou nie net n plain jane een nie. Ek is GLAD nie iemand wat bak nie maar dis iets wat ek graag self wil doen. So wat is maklik en flop proof?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account