× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #183225 by Morgan
Sorry Cindy it seems I was logged in as you and I did not see it.

I have reported it to admin.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #183181 by Goggatjies
Ella - baie sterkte daar by jou skoonpa-hulle

Morgan jy kan coryx probeer om die neus op te droog, of Corenza C stroop.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #182979 by ella~bella
Morgan ek hou vir jou duimvas dat julle die plek kry!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #182946 by Morgan
Dankie Ankies ek hoop maar hulle laat ons vandag weet en nie eerd donderdag nie! die gewag sal my mal maak.

Wat gee mens vir kiddies wat verkoue het? Carli is bietjie siek haar neus loop en loop en loop en loop en loop en loop...... so dat sy nie kan slaap nie want sy kan nie deur haar neus asem haal nie??

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #182935 by Goggatjies
Morgan ek hou styf duime vas vir jou
Ek hoop julle kry dit

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #182931 by Morgan
BAIE dankie Ella maar ek dink ek het reg gekom. (het google docs gebruik) Dis die aansoek form van die plek waarheen ons BAIE graag wil trek, maar daar het al 11 ander mense ook aansoek gedoen so dis nou maar n waiting game.

Ek wou nog nooit in my lewe so graag n plek wou he soos ek die een wil he nie. Dis n huis in n kompleks so dis velig, daars n swembed, 3 slaapkamers, 2 badkamers.... ag ek raak some depressed as ek dink ons gan hom dalk nie kry nie :-(

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #182910 by ella~bella
Morgan, Wooden Spoon Margarine.... dit is 'n wit margarine.

Morgan as die dokument nie vertroulik is nie, kan jy dit vir my email, dan sal ek dit gou vir jou in die ou formaat save.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account