× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #182893 by Goggatjies
Dan is dit beter om die wit margarien te gebruik

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #182878 by Morgan
Myne kom altyd geel uit, sal bietjie kyk vir wit margarien.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #182873 by Goggatjies
morgan

Icing is wit, ek meng dit met wit margarien

Ongelukkig gaan die persoon dit vir jou weer moet stuur op die ou format, jy kan dit nie verander nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #182854 by Morgan
More almal

Ella sjoe so jammer om te hoor, dit leer mens om die mense in mens se lewe te wardeur ne. Sterkte vir julle familie.

Ankies hoe maak met icing wit??

Julle hoe maak mens as iemand vir mens n document stuur en dis in die nuwe word formaat en ek het die ou word?? dis nogal baie belangrik

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #182831 by Cornel
Goeie more almal!

Ella,ek weet presies hoe jy voel,ek is ook nou in so situasie.....Sterk wees girl,alles sal goed afloop!


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Julle moet almal 'n heerlike dag he

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #182819 by ella~bella
Hallo almal!

Dankie vir die gelukwensing! Ek was heel uit die veld geslaan dat ek 'n offer gemaak is.

Ek weet nie of ek vroeer gese het van my skoonpa wat kanker het nie. Hy word nou volgende woensdag 70. Ons het almal gereel om volgende naweek af te gaan. ML het laat weet hulle het vanoggend my skoonpa hospitaal toe geneem vir obserwasie. Ons sal die naweek moet afgaan soontoe.

My skoonma trek baie swaar, dus het ek vir ML gese ons sal moet gaan om vir haar te ondersteun, want dit is nie maklik vir die eggenoot nie.

Ek het nooit gedink ek sal in hierdie tipe situasie wees so vroeg in my lewe nie. Net die gedagte om 'n familielid te verloor maak my baie ontsteld.

Ek wou so graag gehad het dat ons vir my skoonpa 'n kleinkind kon gee....

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #182786 by Goggatjies
Goeie More

gaan goed vanmore, my gaai jeuk net om te trek, maar ons het nog nie eers 'n ou huisie nie, maar ons sal een he voor die baba hier is.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
Hoop jy het lekker gewerk saam met DH

Goeie More Hexy
Ai die winter ek weet nie hoe gaan ons deur hom kom nie, dit is William se eerste winter by die skool, en ons moet net dokter dat hy nie siek word nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account