× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #182523 by marie r
Hallo girls.

Sjoe ,maar ek was lanklaas hier gewees. Jammer daarooor, maar Marinus hou my vreeslik besig en in die middae gaan dit maar rof met altwee die kiddies by die huis.

Hoe gaan dit met almal?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #182493 by Goggatjies
Goeie More

Ek hoop almal het 'n lekker naweek gehad
Wow, kan nie glo hoe stil dit hier is nie!!

Die expo was great - het niks gekoop nie, maar het die oulikste goed gesien

verder gaan dit goed met my, dit is net verskiklike aaklige weer hier by ons, sommer koud en winderig

Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #182253 by Goggatjies
Ek gaan nou groet, julle moet almal 'n baie lekker naweek hê.
Die wat baby expo toe gaan geniet dit, ons gaan ook daar wees more oggend vroeg, ek kan nie groot groepe mese hanteer nie, so ons gaan maar vroeg dat ons vroeg daar uit kan wees

Baai

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #182228 by Morgan
Hallo julle

Het vandag bietjie saam Anje en Nelria gekuier. Xen en Carli speel te lekker saam.

Dassie sjoe jyt n lekker rugby speeler mannetjie daar beet, Carli is amper 11 maande en weeg nou amper 9kg. Moenie hoop hy kruip vroeg nie, dan gan jy moet begin keer vir als!!!

Ankia bly dit gaan goed met driekie!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #182219 by Cornel
Ella,ons is nou in die droe seisoen! In die oggende en in die aande is dit koud,maar deur die dag is dit warm buite. Hier in die huis bly dit koud,het net teels in die huisie met geen mat........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #182202 by ella~bella
Ja ek het ook nou net kom check, en hier gaan niks aan nie!

Dis eintlik baie sad..... verlede jaar was daar so baie wat ge-ttc het... nou't die meeste al babatjies en is hulle skoon veld!

Sal lekker wees om soos in die good old days non-stop te chat!

Maar nou ja, almal se daaglikse skedule laat dit ook nie toe nie.

Cornel, raak dit koud by julle in die winter? Ek sit en kry nou lekker koud hier! Dis bietjie vroeg die jaar.... dink dit gaan lekker koud wees. Ons het mos eintlik net van middel Junie tot einde Julie winter. So dis vreemd.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #182199 by Cornel
Grieta!!!!!!!!!Hier gaan NIKS aan nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account