× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #182069 by Elise
Hi girlies

sjoe ek het lanklaas vir julle kom hallo se
hoe gaan dit met almal?

Ansa ek sien jou babatjie is al gebore sjoe laas wat ek hier was het jy net uitgevind jys swanger baie geluk

ek wil hoor of julle asb vir my dogtertjie kan styem op die easter comp ek sal dit baie wardeur www.moomie.co.za/forum/34-easter-picture...en-my-koei-eier.html

ek hoop dit gaan goed met julle almal

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #182067 by Cornel
Goeie more julle!

Voel nog lekker vrot,verkoue sit nou in die bors.....hoes my longe uit! En ons dr hier.......is nie hier nie! :huh:

Gaan maar rof hier met
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
.............. Het DR in die SA gebel.....hy beveel dadelik 'n Neurospesialis aan!

Het gestraand my skoonsus gebel en gevra sy moet net vandag bietjie vir my kom help............

Lekker dag almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #182055 by Dassie
Morgan - Ag dis te oulik! Ek hoop my outjie leer gou kruip. Hy is baie sterk, weeg al amper nege kilogram, kan jy dit glo?!! Het jy haar baie op haar maag gesit?

Ankia - Dankie vir die update. Hoop jy geniet nog jou swangerskap en maak al reg vir nuwe baba.

Hoop dit gaan goed met al die ander!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #182033 by Goggatjies
Goeie More

Ansa - bly om jou hier te sien, ek is bly dit gaan goed met MJ, jammer oor die maagpyn, maar ek is bly dit is beter.
Ek wou amper gil van blydskap om te sien jy is swanger - hehe

Goeie More aan al die ander

Het vir Driekie gisteraand gesien en Eion(spelling is al lekker groot) M & W het lekker gespeel, tot hulle begin baklei het oor tools - die seuns tog.

Ek voel goed, voel vir sussa al hoe meer en hoop om saam met my baas expo toe te gaan, maar ek het ook kaartjie vir more, so ek kan sommer 2 keer gaan

lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #181958 by Ansa_S
Hallo almal, jammer ek is deesdae so skaars, maar voor ek my kan kry is die dag om.

Dit gaan goed met ons 2tjies, MJ word net te vinnig groot! Sukkel bietjie met slym, gelukkig nie op sy borsie nie, het nou oorgegaan na NAN HA toe, hoop maar dit maak dit beter. Hy was gister vir die eerste keer nie homself nie, het baie maagpyn gehad maar het die dr gebel en het meds gegee en is vandag weer sy ou self!

Het regtig 'n maklike baba, al was hy gister siek het hy nie eers baie gehuil nie!

Kan nie wag vir die 11de Junie nie want dan land my ousus, en dan gaan ons doop die 12de sodat sy hier kan wees!

Het die naweek gedink ek is weer swanger, het lekker opgegooi die oggend maar het dadelik getoets! Toets was negatief, en AF het die volgende dag begin.

Sal more weer bietjie chat as als rustig is. Ek en my ma gaan saterdag PTA toe om vir my materiaal te soek vir die pakkie wat sy vir my gaan maak vir die doop!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #181957 by Morgan
Dassie sy hardloop al die wereld vol. Sy kon sit op 4 maande, kruip op 5 en loop op 9!! sys baie haastig.

Sy eet alles wat sy sien: klippe, hondekos, you name it sy eet dit hehe

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #181913 by Goggatjies
Ek gaan nou groet

lekker aandjie

Ek sien vir Driekie vanaand, haar man kom na ons huistoe om iets van die besigheid te wys, hy werk nou vir Medizone, so hy het gese hy sal vir Driekie saam bring.

Praat wee more

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account