× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #181910 by Goggatjies
Whoohoo - en strik is mev 1000
baie geluk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #181909 by Dassie
Hi Morgan!

Dit gaan goed. My seuntjie is al amper 4 maande en raak nou te oulik. Hy kan al sit as ek hom ondersteun en babbel al lekker. Wens net die reflux kan weggaan.

Hoe gaan dit met jou dogtertjie? Eet sy al baie solids? Kruip?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #181908 by Goggatjies
Dassie, pais moes vandag terug gegaan het werk toe, maar haar seuntjie moes ingaan vir grommets, so ek dink sy gaan eers volgende week terug wees by die werk
Ons hoor so nou en dan van Ansa, Anje is ook baie besig met Lianey en hoor maar min van haar
Driekie het nie internet nie, maar loer darem so nou en dan in
Verder hoor ons sou nou en dan van almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #181907 by Strik*kie
M2m, dis baie nice babagoed wat julle maak, sjoe sal dit beslis onthou as ek dit gaan nodig kry ;)

Klippie, sorry dis nou op hold ons hou fx vir die vlge cycle.

Ok nou ht ek we vergeet :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #181906 by Morgan
Ja ankies het weer terug gestuur

Hallo Dassie hoe gaan dit nog met jou?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #181904 by Dassie
Hallo almal

Aarde maar dis hectic met baba lol.. Ek kan net lees en hier en daar post.

My seuntjie sukkel met reflux so ek hoop hy ontgroei dit op 6 maande.

Kan iemand my inlig hoe dit met almal gaan? So quick summary? Is Paisley, Anje etc nog hier?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #181902 by Goggatjies
Morgan het jy my email gekry

Ons moet chat tot ons bladsy 1000 maak, ek is seker ons het net nog so bietjie nodig om te chat

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account