× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #181901 by Carol
Praat van spots...ek het die ongelooflik plek gevind...Baba beddens verskaffer wat verkoop direk aan die publiek teen half die mark prys...sleigh baba beddens,huishoud meubels,dubbel banke en meer bel hulle op 021 535 3454 en 021 534 9751 hulle het n website...Hulle verskaf meubel handerlaars en nou ook die publiek ...half prys

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181899 by Goggatjies
Hecy - geniet jou dag af

Strik jammer oor af, dit het so positief gelyk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181897 by Strik*kie
hellooooo

Ok ek is back to cd1 :( :( :( :( Nog 'n maand vir niks, maar ons try nou maar weer. Dis net baaaaaaaie bleddie seer die maand OUCH.

Gaan gou opvang en personals doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181885 by sexy~hexy
Tatta almal...ek gaan nou groet...hoop ons maak nog 1000 bladsye vandag :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181868 by sexy~hexy
Dit weet ek Ankia...hierdie forum het my al deur my laagste tye gedra...en as ek 'n dag nie op Moomie was nie voel ek heel verlore :D

Het regtig nou erg AF pyn :S

O ja...ek is nie more by die werk nie, ons gaan as gesin sommer bietjie vir 'n outing, weet nog nie waarnatoe nie, dink ons het dit nodig :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181865 by Morgan
Hexy ek sien nerens nog n tand wat wil deurkom nie.... ek dink sy slaap te min... sy het altyd 2 slaapies gevat in di beslunou het sye dagit sy slaap net een keer.... en dit werk nie so lekker nie. dink die moegheid vang haar nou.

Ek stem saam Ankies die thread gan eintlik nie oor TTC nie, maar ons klomp wat maar net gesels oor enige iets. Ek love al my moomie buddies!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181861 by Goggatjies
Morgan - ek het jou terug ge-email

Hierdie thread gaan nie net eintlik oor TTC nie, ek dink ons is meer baie goeie vriendinne wat mekaar ondersteun. Baie het al kinders en praat nog hier, die ander TTC nog en ons ondersteun hulle ook, ander is swanger en ander vat 'n breek.
Jy is 'n baie goeie vriendin vir my, en ek wens ek was naby jou.
Maar weet ons is altyd hier om te luister.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account