× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #174990 by Goggatjies
hehe - ansa
jou skoon familie is erg, kan dit nie glo nie, sal al lankal van my trollie af gegaan het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174986 by Ansa_S
Halla almal,

Het net gou vinnig kom inloer voor my mannetjie moet tietie kry.

Gaan vanaand die bad photoshoot doen, en moenie bekommer nie hulle hou facebook baie fyn dop vir enige foto's van MJ en like gewoonlik net die foto's waarop my man saam MJ is en se gewoonlik niks waar ek by is op die foto nie! Baie subtiel van hulle!

So ek hoef hul nie te tag nie, ek tag net my man in die foto en dan sal hul verseker al die foto's kyk

EK dink MJ verstaan hoe sy mamma voel, hy het half 5 gister middag gedrink en ek bad hom gewoonlik net na 5 maar as hy te na aan 5 drink dan bad ek later, anders bring hy sy melkies op.

So skoonma-hulle en skoonsus was gisteraand hier, en op 'n stadium staan ek op om na MJ te gaan kyk en toe hik die mannetjie, dan tel ek hom op dat hy ophou hik , toe sak hulle almal toe in die babakamer maar ek hou hom vas asof my lewe daarvan afhang, nou ja toe gryp manlief die bad om reg te kry om te bad, hulle was omtrent opgewonde dat hy nou gaan bad, en toe.....raak MJ weer dadelik aan die slaap nadat hy gehik het, toe se ek vir manlief los die bad, laat hy maar eers klaar slaap! Ha ha ha ha

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174953 by Goggatjies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174944 by sexy~hexy
More more

Ankia...jammer oor William en jy wat vir george gaan roep het...ek is ook net so...kan nie *puke* hanteer nie :X

Strikkie...fxfxfx....

Ai...TMI sorry, maar ek het so 'n hoesie aan my, en as ek hoes dan vlooooooeeeeeeeeeiiiiiiiiiiiiiiiii ek omtrent :( Dis nie lekker om by die werk te wees met AF wat so swaar is nie...ander kere was ek gelukkig dan was dit oor 'n naweek.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174933 by Strik*kie
Ankia, jy dink dis snaaks hehe, ek ook, weet nie wat gebeur volgende. AI TOG!!!! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174919 by Goggatjies
Strik - jou siklus is baie snaaks die maand. Jy moet maar sien wat gebeur. Sterkte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174905 by Strik*kie
Heloooo

Klippie, sorry oor af, maar yay dat jy af-free gaan wees met jou holdays!!!!!! :woohoo:

Ankies sorry jou oggend was bietjie sleg hoop jy voel no beter.

Hey Feetjie, long time no see, sorry kan nie help met op-raad nie.

Hexy, hoop die cycle is die een vir jou bfp!!!!!

AFM: Het mos Sondag gespot op cd10 (WTH) maar niks weer nie, gister temp drop en vanoggend klein bietjie rise maar AF is seker oppad. :( So nog 'n maand wasted!!!!!! :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account