× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #175125 by Goggatjies
Morgan - die res van die dag was darem beter

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175123 by klippie
Hey Morgan - skuus ek vra maar hoekom is dit goeie nuus?

Ankia - hoop jy voel al beter. Ek is een van daai mense wat nie nuke-puke kan stand nie. Net om iemand te sien gag, draai my maag al :-(

LMGA @ Hexy wat hoes & vloei! Ek is presies dieselfde - hoes & poep dan is die krane oop :-) :-) :-) :-)

Wonder wanneer gaan ons nuus kry van Beertjie?

Ansa Pansa, watter bad-foto's gaan jy opsit? Die met die crowd of julle alleen. Wil net weet dat ons die toepaslike kommentaar kan bysit! :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175103 by Morgan
O ja en dan het ek WONDERLKE nuus gekry............... my man se eks vrou trou iewers die maand!!!!! WHOOP WHOOP!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175100 by Morgan
Yay Klippie nou kan jy lekker gan holiday sonde warries!!

Ankia as mens se oggend eers so begin kan die dag darm net beter raak. Ek sal bietjie daai nuwe klere gan uitkrap en kyk wat daar als is.

Ansa net n idee?? hoekom bad jy nie MJ vroer nie... wanneer jou skoonma hulle nog werk? (dis nou as DH al by die huis is) as hulle dan opdaag is hy klaar skoon.

Hexy jy moet die queen of BD'ing word die maand elke 2de dag minimum!!!!! anders gan nog n maand verby en jou maande wat jy op fertomid mag wees word al minder.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago - 15 years 5 months ago #175084 by Cornel
Sjoe maar dis stil hier????????? Waar is almal?????????????

Dankie Ansatjie!

Dames ek gaan sommer groet,ons het nie krag nie (is op die generator) en my laptop se battery is nou bietjie pap!

Lekker middag/aand vir julle almal!

B) :) ;) :P :lol: :silly: :blush: :kiss: :woohoo: :evil: :whistle: :pinch:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175057 by Ansa_S
Cornellie ek dink aan jou, en tel die daggies saam met jou af!

Ankie ek het gisteraand vir my ma gese ek gaan nog van my kop af raak, so sy bring vandag vir my fokkolvoel pilletjies sodat ek net kan ontspan want so het ek nou al vir dae permanent 'n hoofpyn en dit is net van spanning :(

Beertjie sien haar ginekoloog vandag, en hoop hy se Janka kan maar kom, omdat hulle ver van die hospitaal af bly, sal julle laat weet sodra ek iets weet.

MJ slaap nou deur die dag in sy kamer en ek le op my bed anders slaap ek nie in die middag nie want ek net en verkyk my aan hom.

Gaan vanaand die pil begin drink, wil nie dadelik weer swanger raak nie, huisdr se hy dink ek moet dit vir 6 maande drink en dan besluit ons hoe gou ek weer wil swanger raak, hy se hy dink ook ons moet hierdie spesiale baba eers geniet voor ons weer swanger raak, ek se vir manlief ek dink hy weet dat ons vir 9 maande niks getjif tjaf het nie en is bang as ons nou wegtrek dan sit die volgende ogies :blush: :blush:

So tussen my en julle ek kan nie wag dat die vloei ophou nie, manlief gaan nie sy draaie kry nie! So dis beter as ek die pil drink omdat ek so maklik swanger raak as ek ovuleer

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174997 by Cornel
Goeie more of sal ek maar se GOEIE MIDDAG!

Ansa,MJ het presies geweet hoe jy voel! HAHAHA!

Wel die dag het aangebreuk.........Skoonma en pa is oppad Lubumbashi toe (hulle ry 2 uur) dan vlieg hulle more oggend.......ek is sommer naaaaaaaaaaaaaar,nie omdat hulle weg gaan nie,maar omdat ek ook wil huistoe gaan!!!!!!!! :-(

Ons het nog 106 dae oor voor ons volgend vakansie!!!!!!!!! En hierdie plek is nou regtig nie meer lekker om te bly nie!!!!!!!

Lekker dag julle!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account