× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #163751 by Aletta1
Jul het geen idee hoe ek dit nodig het nie, ek het uit gewerk dat ek moet siek raak maandag nou se die dokter nee eers die 10de, nou moet ek nog langer wag!! Ek is so emosioneel vandag ek wil net huil!!!

Julle girs is stunning, waar bly julle almal

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163744 by Strik*kie
LOL Aletta, nou net gewonder waar is jy heen? Dis great, ons hoop nou daai soldaatjies het 'n lekker hupstoot ;) Ons kort hoeka 'n BFP.

Dankie Charlaine.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163740 by ChaNa
Hi Aletta, wow dis baie goeie nuus. Ek hou duim vas vir jou.

Strikkie, nee femara het niks met clomid of fertomid uit te waai nie dis weer 'n ander tipe vrugbaarheids pil.

Dis omtrent stil, seker oor dit vrydag is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163736 by Aletta1
More Dames,

Jammer is so stil, het net nie baie kans gekry om to kom gesels nie, het nie net by die huis nie en hier by die werk moet ek vreeslik versigtig wees om nie gevang te word nie.

Die dokter het toe gister gebel en gesê dat ek het geovuleer op my eie!!!! Jippeeee ..... nou bid ek net dat die spermpies die memo goed gelees het wat ek saam hulle in gestuur het ....

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163731 by Strik*kie
Hallooo

Hoe gaan dit met almal?

Ansa, nie veel gemis nie hoor.
Wat het nou van Aletta geword?
Ankia, het jy dalk al met Hexy gepraat? Hoe gaan dit nou met haar?

Is Femara ook generies van Clomid?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163681 by ChaNa
Laliek baie geluk met team blou, jy was toe al die tyd reg ne?

Strikkie great oor die +opk nie meer lank nie. Oor die Clomid/Fertomid. Ek is Clomid Resistant, so Clomid werk glad nie met my nie. Weet nou nie of fertomid iets gaan doen nie wnt dis tog amper dieselfde.
Femara het vir my gehelp so bietjie.

Driekie jou tydjie is sooo naby vir boetie, jy is seker vrek opgewonde. Baie Sterkte vir die geboorte

Anje - Ook nie meer lank vir jou nie. Jyt my volle respek vir die wax, mens is geneig om meer sensitief daar te wees tydens swangerskap veral aan die einde.
Ek het nogsteeds nie die guts om te wax nie, skeer maar liewer elke 3de aand of so. Tydens my swangerskap het ek ook heeltyd seker gemaak ek skeer kort kort vir ingeval daar 'n nood kom en ek skielik moet ingaan hospitaal toe.

Ansa baie sterkte vir jou boetie ook, julle almal is so op mekaar.

Dit gaan 'n besige 2 maande wees wat kom is baie opgewonde.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163677 by ChaNa
Karin BB groot asb vir my 'n fototjie van sussie Maandag. My nr is 076 537 5569

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account