× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #163820 by Goggatjies
Hallo Laliek

Ek het weer 'n gesprek met die groot wit telefoon gehad vanoggend, maar dit was my eie skuld, het nie iets ge-eet toe ek opgestaan het nie. Maar met William om my is dit partykeer moeilik

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163815 by Laliek
Halllooooo julle!!

Ag heng, ek mis ook elke keer almal!

Ek hardloop bietjie rond by die werk want my hele verdomde laptop het gaan staan en crash!! Anyway - hoe gaan dit julle??

Ek sien ons is weer op die "kas toe kyk" topic - whahahahaha, ek moet se ek begin voel of ek al meer wil kas toe kyk - hormone is nou weer op track en die lus is terug ;-)

Klipster - ek sien julle gaan vir IVF gaan binnekort - whooohooo exciting stuff!!! Jy en Slakkie gaan nog wraggies saam saam preggies word!

Anje en Ansa en Driekie - sjoe dit is rerig MIN dae vir julle!!

Ankia - hoe voel die morning sickness?

Strikkie - hoe gaan dit met die BD'ing? Ek het daai foto van jou OPK gesien ek hoop jy het ERG gebd!

Het iemand al iets van Hexy gehoor?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163812 by Goggatjies
hehe Ansa - jy sal moet kom se of jou magie so gereeld groei
Sterkte met die pak van die tassie. Ek het ook gereeld in en uit gepak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163805 by Ansa_S
O ja ek en my man het gisteraand my maag gemeet met 'n maatband want ek se vir hom my maag voel elke oggend grooter, so nou gaan ons bietjie kyk so elke 3de dag wat meet hierdie boepens van my!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163803 by Ansa_S
Hallo julle ander.

Aletta is bly jy het op jou eie geovuleer. My ginekoloog het vir my die dag gese toe ek hom die eerste keer gaan sien het dat ons moet onthou dit vat net een gesonder eiersel en een gesonde spermpie om die ding te laat gebeur!

Manlief wil he ek moet MJ se tassie pak vir hospitaal, maar ai ek kry myself nie so ver om dit te doen nie. Want ek weet ek gaan elke 2de dag dit weer oor inpak met ander kleertjies in.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163770 by Aletta1
moenie alleen voel nie ankia .... en ek sit nog met my seer rug, was vanoggend weer by chiro en dit vet weet ek dink hy het my rug gebreek!! :silly:

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163764 by Goggatjies
Hallo strikkie, charlaine & Aletta

Ek het Hexy vanoggend gesms, wil haar nie bel en pla nie. Sal haar oor die naweek luitjie gee.

Aletta whoohoo dat jy self ovuleer.

Strik, ek hoop jy bd nog hard (hehe)

Ek is so lui vandag, en ek moet nog 4 ure by die werk sit - nie lekker nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account