× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #163924 by Strik*kie
Skies, was gou besig met kliente, grrrrrrrrr.
Aletta, ek het al soveel gegiggel want as dit sulke tyd is en ek dink aan iets wat een van die girls gese het, giggel ek ook, dan wil dh weet hoekom. ;)

Aan die anderkant van die land van jou af, mpumalnga. hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163901 by Aletta1
So nou dat ek jul wil better leerken nou hol julle almal weg ....

Kom terug asb!! :kiss:

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163861 by Aletta1
Nie meer aanloklik nie ....!!! dink my liefie vloek jul agter jul rugte, want ek sal elke keer lag wanneer dit gebeur ...... en ek is lief daarvoor om te lag wanneer ek nie moet nie!!!

Van waar is jy strikkie

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163855 by Strik*kie
Hallo Lalie, hoesit jong? Ai tog oor jou laptop!! Jip, soos jy seker gesien het die "girly bits" is al bietjie OUCH :lol: Self die kas-move is nou nie meer aanloklik nie ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163844 by Aletta1
dankie ansa!, glo my ek bid hard.

en wat is verkeerd daarmee om elke tweede dag die tassie te pak .... soos ek myself ken sal ek dit seker twee keer per dag doen WANNEER DIT MY BEURT IS

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163828 by Goggatjies
Laliek, jy is gelukkig
Dit was nie vir my so erg soos met William nie. Maar solank ek my pilletjie drink in die oggend, dan voel ek goed die hele dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163822 by Laliek
Ag shame Ankies - hopelik is dit nog net so week vir jou dan hoef jy nie meer oor MS te worry nie!!! Ek was BAIE lucky dat ek niks MS of enige iets gekry het nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account