× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #163675 by ChaNa
Hi Almal

Ek gaan nie veel personals doen nie, moet eers mooi opvang.

Wil vir almal wat nuut is se baie welkom en geniet julle tydjie hier, die girls is awesome.

Karin, Baie Sterkte vir Maandag. Kani wag om te sien hoe jou kleinding lyk nie.

Aan al die res hoop julle geniet julle laaste tydjie van swanger wees want die tyd gaan nou vinnig verby.

Bly om te sien dit gaan so goed met al die babas en mammas, almal word so vinnig groot.

AFM: Oor 7weke en 6dae vlieg ons, sjoe maar die tydjie kom al hoe nader. Ek is op cd 35, 'n hele 5daggies laat alweer. Ek kramp nou al vir 'n week amper kort kort menstruasie tipe krampe maar nogsteeds geen af. En het nogal redelik baie watery clear discharge (sorry tmi)..

Ek is sooo bly dit is vrydag vandag, ek leef vir naweke deesdae lol.
More gaan ek en skoonma na 'n spa toe vir 'n full body massage elk so kani wag nie dink my liggaam het een nodig.

Hoop almal het 'n wonderlike naweek en 'n fantastiese daggie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163669 by Ansa_S
More almal,

Sjoe Karin jy is seker al vrek opgewonde, baie sterkte vir Maandag en geniet elke oomblik om daardie klein lyfie vas te hou!

Die baba's gaan nou so een vir een gebore word, Driekie is seker volgende, dan Anje en dan Beertjie en dan EKKE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Wie het ek gemis?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163646 by KarinM
More julle :)

Skuus ek is so stil deesdae. Ek het my oor 'n mik gewerk om alles op datum te kry en dan sit ons ook nou met finansiele jaar einde wat dinge soveel erger en frustrerend maak! As ek nie alles op datum het nie gaan die werk my gek maak. Ek werk mos van die huis af so ek gaan nie regtig op volle kraam verlof nie, ek sal op stand by wees die hele tyd.... yuck. Maar hoe meer ek klaar het hoe minder sal ek gepla word.
Jip, gaan Maandag in... moet 12h00 daar wees en word so 14h00 geopereer.... sjoe, my maag maag sommer sulke draaie as ek daaraan dink, hehe.
Maar kan nou nie meer nie wag nie, sy kan nou maar uit. :)
Ek sal post sodra ek kan en foto's opsit ook, gaan loer maar by die March/April Mommies thread volgende week as julle wil.
Toodles! XXXX

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163639 by Goggatjies
Goeie More

Hoop dit gaan goed met almal
Ek s so bly dit is Vrydag

Wie gaan hobby X toe by die DOME??

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163524 by Goggatjies
Morgan, ek wou nog gese het. Ons het 2de baba begin beplan toe William 1 geword het, William is al 2 & 1/2 en dit het nou eers gebeur. Maar ek is baie bly dit het later gebeur as vroeer. Ek persoonlik dink die jare verskil wat my kiddies gaan wees is perfek.

Ek gaan nou groet, so dan praat ons weer more

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago - 15 years 6 months ago #163438 by Goggatjies
Ek is gek oor 'n easter egg, ek dop hom so layer vir layer af (maar dit moet net beacon sinne wees) - hehe

Ella ek gaan bierjie probeer om my eie te maak, miskien kry ek dit reg om dit te drink. Ek hou van Tee

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163435 by ella~bella
Driekie, die grapefruit & strawberry is ook my favourite! Ek like die Apple Mint ene ook!

Wanneer ek besig met behandeling is, dan drink ek ook net Manhattan Ice Tea! So een van die dae!

Mind you, ek maak my eie ice tea, want dan kan jy besluit watter smaak jy wil he. Ek maak tee aan met Laager se Citrus flavour rooibos tee en dan gooi ek bietjie appelsap of watookal in. Dit het dus baie minder suiker in as die winkel produkte. En jy kan self die smaak manipuleer soos jy wil, wat kort.

Gelukkig is dit nou paas tyd, so Driekie jy kan lekker easter eggs eet!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account