× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #163433 by Driekie
HEHEHEHEHE - veral wit chocolate is nou my dood!!!!!

Manhattan het nou sulke funky flavours soos Strawberry en Grapefruit, Kiwi en Peer, Apricot&Plum en so aan bo en behalwe die normale lemon, apple peach en en en.....ek drink my regtig dood aan dit...manlief was juis oulik en het vandag vir my sommer 2 x 1,5L Bottels vir werk gekoop..eks al amper deur albei!

My fave is die Strawberry en Grapefruit!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163428 by Driekie
O jaaaa en klein Carli - is regtig pragtig - daai fototjies van haar op facebook is te pragtig vir woorde!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163426 by Goggatjies
Driexter ek het toe ek die 1.5liter gekoop het en begin drink het, toe moes ek so baie water bygooi dat dit nie vir my werk nie.
HEHE oor die soet goed. sal maar sien hoe gaan dit aandie einde

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163425 by Driekie
Morgs - hou julle nog steeds vakansie!!!???

Sjoe - sal wat wou gee om nou by die see te kon wees!!!!Maar YAYNESS - kraamverlof/werk begin Maandag!!WHOOOOOHOOOOO!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163423 by ella~bella
Hallo Anje! Bly dit gaan goed met jou!

Sjoe ja, ek kan dink dat 'n wax sensitief sal wees. Die blood vessels is mos hard aan die werk daar onder! Dalk moet jy calamine lotion try. Toe ek beauty therapy geswot het, was dit soos goud vir ons na 'n wax... veral as die een wat op jou oefen nog nie so lekker getrain is nie!

En uhm, ek dink vir die eerste enetjie sal ek meer as happy wees met net een. Dit gaan mos maar iets nuuts wees, so ek weet nie of ek 2 op een slag sal kan handle nie. 2de Swangerskap kan maar twins wees. Ek sal nie dan mind nie!

Karin is baie stil, ek neem aan sy rus bietjie, is mos Maandag haar dag? Maandag is my en manlief se 2 jaar anniversary. Kan nie glo die tyd vlieg so nie!

Ankia, die Manhattan Ice Teas is genuine baie lekker. Ek hou glad nie van Lipton Ice Tea nie. Die ander opsie is Appletiser met sparkling mineral water, maar jy wil ook nie bankrot raak nie!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163420 by Driekie
HAHAHAHA Strik - ek my ok nou amper skoon skeef geskrik!!!!Jong nog al die pad gedink dis iets bitter bitter klein wat keer dat jy jou plus kry!!Jy moet regtig regtig baie en baie hard huiswerk doen!!!!!!
Ek sou se gaan vir Fertomid - dis ons charm op die thread!!

Ellatjie - so bly jy het besluit - oooooh die volgende klompie maande gan super-exciting wees!!!!

Anks - die ystee ding doen dit vir my hoor!!!!Oor die soet ding is ek so bietjie embarrassed om te se maar om preggy te wees het die monster in my wakker gemaak!!

Anje - geniet die afspraak!!!!Ek wil nog bel vir my heel laaste wax afspraak voor ek kraam..maar oi ek weet nie of ek die moed het nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163418 by Goggatjies
Anje, jy moes maar 2 panado's gedrink het voor die tyd
Dit het vir my gewerk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account