× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #163415 by Goggatjies
Morgan, ek is gek oor barones, en kan sommer twee grootes 'n dag eet. Maar anders soek ek chips of pasta of brood

Ek het lipton se Ice tee gedrink, toe koop ek die 1.5l bottel en toe proe dit so anders as die blikkie, dat ek dit nie weer gekoop het nie.

Ja morgan, die soettigheid sit so in my keel

Sal bietjie kyk vir die stoney sugar free en kyk hoe dit proe. Ek is nie groot liefhebber vir gemmer nie, dit brand my keel
hehe
Snaaks hoe jou tastebuds verander

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163412 by Lia
Hi girls,

Ag ek mis julle chats so, maar is besig om my plaasvervanger te train en in die aand het ek die laaste 2 weke elke aand iets aan. Die naweek is darem ons laaste besige naweek, dan werk ek nog tot die 11de en dan is ek op MIL. Kan nie meer wag om net rustiger te wees nie, wel tot Lianey opdaag nie.

Strikkels, ek het vir 'n oomblik opgewonde geraak oor die twee strepies, maar na ek jou boodskap gelees het is ek super opgewonde. Dis uitstekende nuus !! Ek hou styf duim vas jou volgende twee strepies is BFP strepies.

Ella, lekker April is om die draai !! Ek bid hard dat hierdie een die een is !! Sommer 'n tweeling !!

Morgs, ek hoop jy geniet jou vakansie.

Al die preggy fairies, ek hoop julle slegte simptome is besig om af te neem !!

Skies ek het nie opgevang nie, maar ek iets gesien van soetgoed, jip ek het ook glad nie soetgoed in die begin geeet nie, my lus vir soetgoed het eers onlangs terug gekom, maar ek steeds nie te soet goed eet nie.

My gyne afspr is geskuif na vanaand 17h00, ek kan nie wag om te hoor wat sy se nie. Het 'n wax gister gehad (voor my afspr geskuif was) en dit was die seerste wat ek nog gehad het. Die terapeut se ek moet nou net 'n top up doen so week voor due date, maar ek dink nie so nie, dis nogsteeds sensitief - was nog nooit voorheen so seer of sensitief nie.

Hallo aan almal anders, jammer ek doen nie personals vir almal nie, is bietjie out of touch nou.

O Drix, ek is bly boetie sit nog, het al gewonder oor jou. Pas jouself mooi op.

Daar is nog baie wat ek wil se, maar het nie tyd nie. Lekker daggie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163380 by ella~bella
Hallo almal!

Driekie, sjoe jou tyd is nou bitter min!

Ankia, daai Stoney Ginger Beer kry 'n mens in sugar free ook... so dis 'n bonus! Ek hou ook daarvan! Het jy al Ice Tea probeer. Ek like die Manhattan reeks. Die appel is heerlik.

Strikkie!!! WOW!!! Ek dog amper dis 'n + HPT!!! Het amper uit my vel gespring! Sal my leer om te lees!!!

Hallo Morgan! Ai geniet julle holiday! Mosselbaai is so lekker!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163378 by Morgan
Ek was ook so dat als was so soet dan sit daai soet so in mens se keel dis niks lekker nie!!!

Crave jy soet of sout goed? hulle se mos altyd soet= dogtertjie maar met my was dit anders om

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163370 by Goggatjies
Morgan, ek is so dors, maar ek kry niks om te drink nie, of als is te soet of dit proe nie lekker nie. Ek het stoney probeer drink en dit is baie sleg vir my.
Ek drink nou maar afgewaterde vrugtesap, werk darem, maar ek word net nie ontslae van die soet geid nie.

vakansie dag is eer die 21 Maart

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163369 by Strik*kie
Dankie Morgan, sal maar sien wat is die PVA as ons dan terugkom van vakansie af. Is nou sommer vies vir myself oor ek nie gevra het nie, het net vir hom gese hy sal my hartaanval gee :lol: Hy kon seker maar als vir oor die foon gese het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163366 by Morgan
Strik elke dr het maar sy fav van daai 2 maar dit klink of fertomid die mees algemeenste is. Weet fertomid is goedkoper maar ook nou nie so groot verskil nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account