× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #163360 by Strik*kie
Dankie, Ankia ek gaan, ons het vanaand mense so sal maar bd moet inwerk na die tyd. ;)

Morgan, ek was so geskrik ek het nie gevra watter 1 van clomid/fertomed nie. :blush: Watter een geen die minste newe-effekte?

Driekels, jippieee vir geen glipse nie, en dat E nog vasbyt.

Moran dis eers naweek na vlge naweek langnaweek naweek van 18e.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163351 by Morgan
Strik watse pilletjie praat jy van? fertomid/clomid of iets anders? dis baie duidelik dat jy O so julle moet BD BD en nog meer BD. Dis nou rerig jou beurt vir jou BFP!!

Drix bly dit gaan goed met jou en altwee jou seuntjies....

Ankia ek het nou die dag gelees jy se jy bly dors... in my 1ste trimester was ek ook so dors en als was te soet ek het toe van daai stoney gemmer bier gedrink.

Klippie en ella wou julle laas vra... as hulle die IVF doen vat hulle mos n sperm en bevrug die eier nou weet hulle dan wat die geslag is voor hulle oorplant?? ek weet mens kan nou al kies watse geslag jy wil he. Mar as jy se dit maak nie saak nie, sien hulle nie anyway die geslag van die sperm nie?

Is dit n lang naweek die naweek? eks heel deurmekaar nou? Ons gan die naweek bietjie mosselbaai toe, daar is altyd die mooiste skulpies wat mens kan optel.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163349 by Goggatjies
hallo strik
Dit is so stil hier ek huil sommer - snik snik

Soos ek op die engelse thread gese het, daai opk is great en nou moet julel tenminste 3 aande na mekaar bd
Ek is ook bly die dokter is so positief en ek seker ons gaan gou-gou 'n bfp van jou afkry

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163334 by Strik*kie
Hallo julle

Sien dis lekker stil hierso, wonder al waar het almal heen verdwyn? :(

Dr se ontvangsdame het my vanmore gebel: dr se ek moet dringend inkom. Ek skrik my in 'n koma in want sover ek my bloeds gelees het is als fine. Daar gekom se hy ek moet my skildklierpille dadelik los want dit kan "conceiving" beinvloed WTH - ek het hulle al gevra en antwoord was dis nie probleem nie. In alle geval met die dat my skilklier so nice is is al my hormone perfek :woohoo: Hy se toe ek moet dadelik huistoe en gaan huiswerk doen en cd19 progtoets gaan doen. As dan nie preggies sit hy my op die pilletjie maar ek weet seker dat my kans op 2/3-ling baaaaaaie groot is. Wel ons sal nou maar sien wat gebeur.
My 3e opk 13h00 net na ek van dr af gekom het:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163328 by Goggatjies
Driexter hallo
is maar stil hier vandag
ek is bly dit gaan so goed met ou boet en potty training

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163319 by Driekie
Haaaaaai en hellooo Klippers en Ella en Ankies!!!!!!!!

En natuurlik al ons ander mia maatjies!!!!

Ek het nou lekker gesit en giggle oor julle stories!!!!

So gepraat van - EISH - ek dink hulle moet nou bietjie hokaai met die petrol-stygings!!!Dit het veroorsaak dat my petrol op my pakkies 1Feb op is van 16% na 17% , toe van 1Maart af van 17% na 18,5% en nou 1April gaan dit weer n keer opgaan na n mamoewiese 20,5%!!!My kliente kla steen en been oor dit en van hulle raak actually heel mislik daaroor!!

Klippertjie - jy wat so praat!!!Ek het gister na werk weer BH beginne kry wat aangegaan en aangegaan het..so ek het toe maar beginne time hoe lank en hoe ver ens...
Vanoggend nog so bietjie gehad toe ek wakker word..maar nous dit weer weg..Ek kan wel se dat dit so effe sensitief is en nogals gevoelig om te loop,maar gelukkig gan dit nog goed en sit Eoin nog lekker knus hierbinne!

Hehe vanoggend kom n vrou hierin wie se boep 2xgroter as myne is, en ja VERY WEIRD vra sy my of ek swanger is!!!Toe ek haar se ek het nog net so week en n half 2w oor tot due date, val sy amper op haar rug - sy't nog 3maande!!!!!So ek kla nie meer oor my poffertjie voetjies en al die ander dinge nie!!!

Ag en dis maar dit aan die kant - my nuwe kat is soooooo tuis daar by ons, gewoonlik smeer ek hulle potjies botter en hou hulle in die huis toe in n vertrek vir so 2dae tot hulle die huis gewoond is en die reuk van die ander katte, maar nee - hierdie ene is al die eerste aand tussen die ander katte en uit buite toe sonder enige issues..

En dan is ek al hoe trotser op my grootseun!Nie een glipsie gister nie!!!Dti maak my nog meer uitsien na Eoin se koms want ek weet my "werk" gan nou NOG minder wees!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163101 by Goggatjies
Goeie More

Ek hoop dit gaan goed met almal
Gaan goed aan hierdie kant

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account