× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #162954 by Goggatjies
hehe ella, ek het bedoel eintlik vliegtuig kaartjies, as dit soos trou kaartjies was of so iets, was dit al klaar, al het ek nog nie al my geld gekry nie - hehe
Ai dit is sleg oor die haarkapper

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162935 by ella~bella
Ankia, sorry, ek het gedog dit is kaartjies, soos in mooi kaartjies, nie vir travel nie. Ja nee, ek stem, sy kan wag. As hulle nie more vlieg nie, moet hulle maar wag.....

Dog dit is vir jou persoonlike besigheid! Die res kan ek nie oor worry nie!

Klippie, jy is snaaks! Maar kyk, ek is 'n waarde vir geld tipe girl... so ek wil kry waarvoor ek betaal het, en ek het my huiswerk gedoen, so ek ken my prys. Dis seker maar my trading geaardheid!

Ek dink in elk geval dit moet 'n treat wees, en eerstens as die shampoo girls hulle vingers deur my skedel boor, wil ek iets oorkom, en as hulle nog crap produkte gebruik, nog erger! So ek voel vandag deprived!

Klippie my FS is baie verantwoordelik! Ek dink hy is 'n great mens en is soooo dankbaar hy is oor ons pad gestuur. As hy se ek moet net een terugplaas, doen ek dit. Ek ag sy mening baie hoog.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162928 by klippie
Ella, jou FS is baie verantwoordelik om net 2 terug te plaas! My FS is dieselfde, net 2 niks meer nie. Dalk is daar êrens 'n reël wat sê hulle mag nie meer nie. Anyway, my FS sê daar is 'n land (êrens in Europa, kan nie onthou nie, maar dalk is dit die hele Europa) waar dr's net 1 MAG terugplant...wat beteken dat vriestegnieke baie verbeter het oor die laaste ruk (want hulle moet al die ander embies vries) wat beteken.........drumroll please....jou FET gaan BFP!!!!!!!!!!!

Jinne, jy raak kwaai oor jou hare! Jy moes hulle eintlik maar geroskam het. Mind you - 5ster kan mos nie Protein Feed gebruik nie???? En vantevore toe jy daar was - het hulle iets anders gebruik? Met krulhare moet mense weet wat hulle doen, kan nie sommer enige iets gebruik nie. Oor myne worry ek nie veel nie - hulle kan maar Lifeboy gebruik ook, want my hare is so reguit en niks kan dit beter of slegter maak nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162927 by Goggatjies
Ella - hehe
Die travel industry is nie maklik nie, en die duik industry is nog minder. So sit die twee bymekaar en dan het jy 'n moerse kopseer.
Ek het maar vertel (baie mooi en vriendelik) sy sal dit oor 2 weke kry, dit is 'n groep van 25 mense, en nie elkeen doen dieselfde ding nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162911 by ella~bella
Ankia, ek sou definitief my rug reguit gemaak het daarvoor! Maar dan weer, sy is nou die klient en jy het haar nodig om suksesvol te wees. Mense besef maar net nie die etiek agter dit als nie.

Ek weet net jy het baie goed om jou baie geld te maak!

Praat van rug reguit, ek is nie op my bek geval nie, en speak soms my mind wat ek liefs moes stil bly. Ek was vanoggend by die haarsalon. Let wel, hier in Gaborone is nou nie veel keuses nie. Die haarsalon is by die granste hotel, 5 ster ewe... anyway, ek gaan altyd soontoe. Vandag toe hulle my hare was, toe sien ek hulle gebruik PROTEIN FEED shampoo en conditioner op my hare. Ek het amper iets oorgekom. Ek vra nogals wat hulle gebruik, toe bevestig die shampoo girl dit. Toe ek gaan betaal toe konfronteer ek die girl wat my hare doen en die eienaar. Die eienaar, loop toe weg, en die girl se maar sy sal volgende keer die beter produk op my hare gebruik, MAAR dit maak nie regtig saak nie. Nou ja toe, ek het toe betaal, my mond gehou en geloop. Soos ek is wil ek haar teurg bel en se dat dit was die laaste keer dat ek daar kom, maar ek het teen dit besluit en gaan nou net nie weer terug gaan soontoe nie.

Ek is nie vol stories nie, maar ek gebruik nie Protein Feed nie, ek betaal duur vir my haar produkte, want krulhare het baie vog nodig.

Have you ever!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162906 by Goggatjies
Ella, whoohoo - ons hou syf duime vas

Is reg klippie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162904 by Goggatjies
Ella, die klein boekies is pragtig en dit is nice om elke twee jaar vir ouma's en oupa's ene te gee

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account