× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #162866 by Aletta1
wat is die iui prosedure nou weer

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162861 by Goggatjies
driexter, dit is nou snaaks
Maar ek imagine hoe jy gevoel het, ek sou ook kwaad gewees het

My ma-hulle kan nie meer na William kyk nie, hulle is net te oud, en se net nee, moenie dit en nee moenie dat, en ek hou nie daarvan nie. Dit is baie jammer, maar ek kan hom net nie meer daar alleen los nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162846 by Driekie
Dagse dagse dagse!!!!

Sjoeeeeeeei julle - ek is nou al poot-uit gewerk om my kraam-werk/verlof maande te begin maar niks lyk of dit wil klaarkom nie!

Hehehehe - ek het darem so bietjie probeer roofkyk en woweeeees maar gister en vandag was nogal aktief!!!Hehe ok lekker gelag!!

Welkom Aletta!!!Ek is ok een van die thread se Fertomid mammas twice...my seuntjie Markus is al amper 3 en klein Eoin moet nou enige dag sy verksyning maak

Ek sien julle en Ella gechat oor 2 of 3 terugplaas...mmmmm gan GROOT en as GROOT gebeur dan was dit so bedoel

Ansa - daai boepie is so so so mooi!!!Met Eoin wat nou so laag sit lyk my boepie al meer en meer vir my soos n "hangpens"..maar nou ja net na die geboorte is dit ek en die gym....my seuntjies vat al my lus tydens swangerskap weg so ek wil so bietjie werk aan die lyfie en vir manlief bietjie wys hoe ek hom waardeer!!!

Ek soek sulke albums Anks - dis pragtig!!!!!!!
En selfde asem - Klips - howzit - ek chat jou elke keer mis!

OI en dis al wat antie walvis reg nou kan onthou...

Dit gaan baie baie goed hierso...ek dink nog so week of week en n half voor Eion kom (Markus het mos op 39w opgedaag)..so ek beplan om net tot Vrydag voldag te werk
Met Markus en die potty-training gan dit fabulous!!!!Nog nie een glips vandag nie!Gister was nie so wel nie want my frikken frikken skoonma (skuus julle ek weet sys siek en dink nie meer soos n normale mens nie maar nog steeds!!!) sal nie haar mond oopmaak en hom toilet toe stuur of sy pa roep nie en het hom gister 2x in die tuin laat bollie...so guess wies by my by die werk vandag sodat ek oordentlik kan ogie hou!

Maar WOOOOOOSAAAAAAA.....vandag gan regtig GREAT sover...so eks happy want dan kan ek begin plan maak om hom skool toe te stuur!!

Anyhoe hoe ganit verder?????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162845 by Strik*kie
Ek kan net dink, dit lyk baie mooi. Ek wil my gewone troualbum nog iets spesiaals maak, het al scrapbooking raam gemaak met troufotos en nog 'n stand met foto's. DH vra al wanneer hou ek op want as ek idee sien doen ek dit :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago - 15 years 6 months ago #162834 by Goggatjies
Stik, ek het nie hierdie twee self gedoen nie, net gou-gou prentjies gesoek om vir klipster te wys wat dit is.

Maar ek het dit al self gemaak, van elke soort
die gedrukte een en hangemaakte een, handgemaakte een is baie mooi en harde werk, maar die geprinte ene is net so mooi
So dit is baie moeilik om te kies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago - 15 years 6 months ago #162830 by Goggatjies
of klipster ek kan 'n storybook album maak, wat dan geprint word, dan is dit soos 'n gedrukte koffie tafel boek vir R1500
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162826 by Strik*kie
Oee dis nice ANkia, is dit een wat jy gemaak het?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account