× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #162889 by Aletta1
Jy maak my dag!! Ek het deurmekaar geraak met al die goed en gedink as ek nie reg kom op die clomid een nie is my volgende alternatief die BAIE duur een ..... sal my leer om nie net artikels half pad te lees nie!!!!

Ek wag nog steeds vir die simple dokter!!!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162887 by klippie
Jay Ankies! Ek sal nog besluit oor die sleeve of die leer. Miskien eerder leer, want as mens dit baie gebuik kan die sleeve ook seerkry en begin omvou of omdop. Ek het omtrent 7 miljoen foto's so ek sal deur hulle sif en vir jou aanstuur - so 50 of 100 dan kan jy kies watter jy wil gebruik.


Drixterrrrrrrrrrrrrrr!!!!!! Ek dink die klein klits gaan jou surprise - ek hoop jy is gekit! Moet nou nie soos "sekere mense" maak en hier verdwyn as hy eers gebore is nie! LOL!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162882 by Strik*kie
Jy sien Klipster, ek het geweet Ankies kan dit doen JAYYYYYY!!!!!

Aletta, IUI is wanneer hulle die soldaatjies was en dan me buisie insit naby die eiertjie sodat dit nie so ver hoef te swem nie, sjoe ek is nie baie goeie juffrou nie ek hoop jy verstaan wat ek bedoel. IVF is wanneer hulle klaar die eiertjie bevrug het en dan inplant.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago - 15 years 6 months ago #162880 by Goggatjies
Klipster die buitekant kant soos 'n sleeve wees wat dan 'n foto op geprint is (glans), of dan 'n leer buitekant.

Dit is reg laat my weet en dan reel ek om die cd by jou te kry

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162881 by klippie
Aletta

Met IUI word met gestimuleer met meds (bv clomid & menopur) van so vroeg as dag 3 van die siklus (hang af van dr). En gemonitor met sonar en bloods (sommige dr's) om se sien hoe groei die follies. Dan kry mens 'n ovidrel inspuiting en 36 uur later squirt DH in 'n blikkie. Dan "was" hulle die swemmers, soek die bestes uit en maak dit aan in 'n botteltjie dan word so pienk. En dan "spuit" die dr dit in. Maar die swemmer moet steeds self die eiertjie bevrug, die dr help net die proses deur die beste swemmers te kies en hulle 'n hupstoot te gee tot by die opening.

Met IVF is dit omtrent dieselfde protokol met meds, maar dan haal hulle die follies uit en bevrug dit met DH se swemmers in 'n pierinkie, en 3 of 5 dae later plant hulle die embrio terug.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162877 by klippie
Awesome Ankies!
Ek het gedink ek wil een van daai hê waar die foto's op die bladsy self geprint word. (soos 'n koffietafelboek). Met 'n duursame buitekant soos leer of 'n glansblad. Jy sal mos dit kan doen nè? Ek sal die foto's op CD sny en dan reël ons van daar af!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account