× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #162903 by ella~bella
O ja, ek het van die kliniek gehoor en FS se ons gaan hysteroskopie op dag 9 van my siklus doen wanneer ek inkom vir my eerste sonar.

Weereens het hy gese dat hy voel nie dit is nodig nie, maar ons doen dit om moontlike probleme te illumineer. Hy het ook gese dat hy om en by met 'n sonar kan optel as daar groot fout is, en daar was niks wat hom bekommer het nie.

So ek is baie happy!

Uhm, ek het die 3 embryo issue op gebring, maar gelukkig is hulle apart gevries, en ons hoef nie al 3 op een slag te ontdooi nie. Ek is dankbaar daarvoor, want ek sal nie enetjie wil "dump" nie. So ja, besluit klaar gemaak, want dit is kliniek beleid, maksimum 2 op my ouderdom.

Ok, droee brood en water vir die volgende 6 maande!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162898 by klippie
Ja Ankie, sulke mense wil ek verwurg!!!!!

200 foto's is nie 'n probleem nie. As dit nie op 1 CD pas nie, sal ek 2 CD's maak. DH sal moet help, ek al bietjie vergeet hoe.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162896 by ella~bella
Hallo almal!

Ankia, dit is baie oulike idee met die album.. jy het nou die dag wou weet wat jy kan doen, nou daar is vir jou 'n ideale idee. Ek het vir my ma'le en skoonma'le so 'n koffie tafel boek laat maak van ons troue om dankie te se. Maar hulle noem dit 'n brag boekie.

Dit is so groot soos 'n dagboek, met ook daai blaaie wat soos 'n kinder leesboek is. En my plan is om van elke kind ook een te laat doen vir die oumas en oupas... dan is dit soos 'n set op die ou end van die dag.

Ek sal 'n foto neem van die boekie en die inhoud volgende week as ek by my ma'le is. Ek het nou gesoek vir die template, want ek is baie krities en moes self die design doen, maar ek kry dit nerens.

Driekie, snaaks van Markus!

Hallo, Strikkie, Klippie, Aletta en die res wat ek gemis het!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162894 by klippie
Aletta die rede hoekom IUI (en IVF) duur is, is nie regtig die dr se fooi nie, maar eintlik al die medikasie en bloedtoetse en labkoste. So IUI kan so R 5 000 uitwerk en IVF enige iets van R 15 000. As mens die bloods en sonars deur die medies sit, is dit daarom bietjie goedkoper, maar dit put jou dag-tot-dag uit. So mens moet maar besluit. Ek het niks van die bloods of sonars deur die medies gesit nie, want ek is bang hulle begin te veel vrae vra! Die oomblik as hulle agterkom dis vir infertility dan raak hulle moeilik en dan volgende keer as jy tandarts toe gaan bevraagteken hulle sommer die eis LOL!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162893 by Goggatjies
klipster, 'n klient het my 'n week laat betaal, en kan jy glo vandag vra sy my waar is haar kaartjies en vouchers, en sy het eers vandag die laaste betaling gemaak. hehe nou moet ek vinnig wees omdat sy dit soek, maar sy vat lank met die betaling!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162891 by Goggatjies
Klipster, ek soek asseblief nader aan 150 - 200 foto's

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162890 by klippie
Oegie julle ek wil nou nie kla nie, maar ek het 2 bitter moeilike goed om te doen by die werk en ek weet nie hoe nie. So nou lê dit op my tafel en ek skuif dit heen en weer. So nou het ek iemand gecorner om more vir my uit te vind hoe en wat ek moet maak, maar die kliënt is MOEILIK en HAASTIG. En ek moet jok vir 'n vale oor wat die oponthoud is!!!! As die weerlig nou slaan....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account