× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #162480 by Goggatjies
aletta, ek is seker die stil le na die tyd en boude in die lig werk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162479 by klippie
Ag Strikkie, wie sê ek BD nie terwyl ek Binnelanders kyk en die kos op die stoof prut nie? Ek noem daai move "TV-kas toe kyk!". Ek is multi-task se baas. :-)

Check bietjie haar 2 voortande - dit het so "haserig" geword, dit was nie altyd so nie.

Mooi bly

mwah!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162478 by Goggatjies
Dankie klipster, maar dit was strik wat vir ons so mooi verduidelik het

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago - 15 years 6 months ago #162477 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162476 by Aletta1
Julle girs is stunning, ek het nou al gelag, gebloos en en en

werk die kussing onder die boude storie rerig?? ek dog dit is ou vrou stories

ek kan nie glo binnelanders is nog op tv nie ??

Fringe is my lewe

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162475 by klippie
Girlies ek het nou lekker gekuier, ek gaan nou gou kyk watse werk is hier nog om te doen voor ek huis toe gaan!

Julle moet 'n awesome middag hê!!

PS - Aletta. Ankia slaan die spyker op die kop (no pun intented!!!). Kas toe kyk is "reverse cowgirl". Skapie het dit so genoem want hulle het 'n kas voor die bed......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162474 by Goggatjies
klipster ek het ook nog nie haar tande gesine nie
en die advertensie maak my gek, gelukkig begin die fliek 11 maart, so ons hoop maar dit hou dan op

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account