× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #162473 by Strik*kie
Klippie, ek kyk maar ek het noggie na haar tande gekyk nie, :lol:
Stuur vir kyknet 'n mail hiehiehie.
Jy is veronderstel om die BD te doen, nie BL (binnelnders) te kyk nie :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162472 by Goggatjies
Klipster ek dink dit is blou
maar my hart wens vir 'n dogtertjie

julle is baie snaaks

Aletta jy meot net onthou om ook vir 30 min met kussing onder die boude te le na tjif en tjaf, maak dat swemmers vinneger swem

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162471 by Strik*kie
Aletta, ai jong jammer oor jou X, maar soos Klippie se jy is 2e kans gegee op die liefde. En jy sal sien gou-gou gaan jy jou BFP kry en daai bondeltjie vashou!!

Klippie, sy is baie stil.

:blush: kas-toe-kyk is waar vrou bo is met haar rug na haar man se gsig. :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162470 by klippie
Wie van julle kyk Binnelanders?
Wat de joos het Toeks met haar voortande aangevang?
En hoe op dees aarde kry mens Kyknet om die trailer van die GetroudMetRugby movie nie 17 keer tydens my sepie uit te saai nie? Ek is al so g@tvol daarvoor!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162469 by Aletta1
Dankie Klippie! Ja ek is baie gelukkig om twee keer in my lewe 'n wonderlike man te kon kry

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162468 by klippie
O jaaaaaaaaaaa Strikkie, nou onthou ek, dis Skapie gewees met die kas-toe-kyk! En Slakkie hou poppekas vir die bure. He he he

Waar is Slakster so by the way? Ek wil hê ons moet ons siklusse sync sodat ons saam kan preggies raak Mei-maand! Imagine!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162466 by Aletta1
ok, nou wil ek ook weet van "kas toe kyk"

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account