× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #162465 by klippie
Ai Aletta, dis so hartseer van jou eks. Maar dis awesome dat jy nou weer 'n kans het op liefde! Daar is regtig min dinge wat kan fout wees wat hulle nie kan fix nie, so moenie bekommer nie.

As jy na 4 maande nog nie swanger is nie, sal hulle heel waarskynlik 'n laparoskopie doen om te kyk of jou buise oop is en vir endometriose en so aan. Dis nie te erg nie - meeste girls op hierdie thread het 'n lap gehad, so ons sal kan raad gee!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago - 15 years 6 months ago #162464 by Strik*kie
Klippie, ek het nog nie daai move getry nie. Ek doen net die tjif en tjaf :lol: Die kas toe kyk move het vir Skapie gewerk ;)
Hmmmmmmm ek wonder wie's so bedrywig dat die vicks al nader gesleep moet word, OMW ek hoop nie ek gaan dit nog nodig kry nie.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162461 by Aletta1
Ek en liefie probeer nou al amper 'n jaar, ek is nou op my tweede cycle by die fertility clinic. Ek het nog altyd geglo daar is fout maar was nog altyd te bang om te gaan uitvind wat is fout. Ek sou vandag 8 jaar getroud gewees het, x en ek het ook probeer totdat hy siek geword het, so dit voel of ek nou al 5 jaar probeer .....

X is oorlede aan kanker 3 jaar terug, ek het verlief geraak op my beste vriend wat ek nou al meer as 10 jaar ken. is baie gelukkig saam met hom en ek kry geleentheid om vir sy dogtertjie liefde te kan gee ...

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162460 by klippie
Strikkie, miskien kan julle in 'n motel inboek in jou naaste stad en dan van die motel af jaag lab toe met die botteltjie tussen jou
(.)(.) :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162457 by klippie
Pienk vir Ankies sal baie cool wees!

Aletta, jy moenie skaam wees om te vra nie....om preggies te raak moet mens BD en Strikkie ken al die kinky moves...vra haar bietjie oor "kas-toe-kyk". Wha ha ha ha!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162456 by Aletta1
dit is wat ons nodig het, om baie te lag ... ek voel al te skuldig om met liefie oor "fertility" te praat want dit voel asof ek oor niks anders kan praat nie!!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162454 by Strik*kie
:lol: Klipster, nee jong ons naaste is 60km so ek gaan moet jaag om daar te kom. Sooooooooo ..... ons sal sien hoe gaan die squirt in die bakkie kom hahahaha

Ek se nog steeds Ankies gaan nou pienk wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account