× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #162440 by klippie
Wow Ankia, jy is amper in jou 2de trimester! Bly dit gaan goed met jou & baba. Julle sal seker met jou volgende scan weet of dit pienk of blou is?

Ek sien Lalie het op haar FB gepost sy't 'n seuna oppad!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162437 by Goggatjies
Hallo klipster

Ek hang ook maar hier rond
Bly om te hoor julle het so goed gebd,
hehe vir die vicks

Gaan goed hier, net nogsteeds gereeld honger, maar kan darem nou weer groente en vrugte in my lyf kry - hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162436 by klippie
Hallo Almal!

Ek het nou regtig 'n lang gaatjie om te chat, maar nou is dit vreeslik stil??

Hoop dit gaan goed met almal - Cornel, jy is seker nou al ver op die pad!

Strikkie, bly om te hoor jy loop nog soos 'n dieselenjin wat 'n oil change gehad het.....maar nou MOET jy jou DH laat toets! Probeer hom oortuig? Dis baie erg vir hulle, maar dalk is dit ietsie kleins?

AFM - ek hou nie tred met die tyd nie, maar ek moes die naweek of gister geO het, so as ek die maand nie swanger is nie - vet weet, want ons het Vrydag geBD, Saterdag 2x en Sondag 2x en gisteroggend weer (bloos!). Moet seker Vicks kry vir my VJJ :-)

Anyhoooo, koebaai nou want hier is niemand. Ek sal maar rondhang op die site soos 'n hacker vir 'n paar minute en kyk of iemand my antwoord!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162398 by Strik*kie
Ankia, dr my nog nie gebel nie maar ek het sommer self papier gaan haal, vroutjie daar se ook als is ok en nog op en top ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162388 by Ansa_S
Hallo almal of moet ek se die bietjie wat nog hier kuier.

Hart is seer vir Hexy, was vir my ongelooflik erg om my pa te verloor en net tyd maak dit beter!

AFM: Gaan goed met my en MJ, het sondag sy gordyne gehang, en gister begin om die nuwe mat in sy kamer in te sit, ons sit van daardie maatteels in, omdat dit nie so duur is nie en sterk is en mens dit maklik kan skoon maak! Die kot en kassie moet die week een of ander tyd kom, kan nie meer wag nie.

Het 'n foto van my maag geneem met selfoon, maar het nie 'n kabel om foto op te sit nie, so sal maar wag tot manlief eendag foto met kamera neem.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162385 by Goggatjies
strik sterkte met die BD sessies
hoop die beste vir jou

Wat het die dokter gese van jou toetse??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162381 by Strik*kie
Hi Ankies, gaan goed jong, het weer begin met die bd-marathon ;) hoop maar ek hou uit :lol: het nog nie + opk gekry nie so ....... wait and c......

Shame, ek dink ook aan Hexy, dis baie sleg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account