× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #162452 by Strik*kie
Vertel ons bietjie meer van jouself? Wat, waar en hoe? :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162450 by klippie
Hi Aletta

Ek wou jou nou net op jou ander post nooi om hier te kom chat, nou's jy klaar hier! Welkom hoor!

@Strikkie, die mans is almal bang om te gaan squirt in die blikkie! By die labs is daar nie "materiaal" om hulle te help nie. Die ideaal is as hy dit by die huis kan doen en dan moet jy dit binne 30min by die lab hê. Maar ek weet nie of julle so 'n lab het daar in jou valley nie.....? Hy moet maar vir hom "materiaal" op sy selfoon saamvat he he he he!

Ankia, ek hou styf duim vas dat jy dan sal kan sien wat dit is...jy vermoed mos blou?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162448 by Strik*kie
Jip Ankies, sal maar terwyl dit nou bd-tyd is die ou sakie bietjie invryf ;)

Aletta, welkom, het nou net vir jou gepost om ons te kom join.
Klippie en Slakkie is ons amptelike hansworsies of moet ek se hansoestertjies :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162447 by Goggatjies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162444 by Aletta1
Hi dames,

Ek ken jul glad nie maar jul laat my lekker lag!! Dankie

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162443 by Goggatjies
Ja klipster - laliek verwag 'n ou seuntjie
Ek gaan vir scan 12 Maart, sal dan maar 12 weke en so 4 /5 dae wees, so sal maar sien of kan sien

Jip ek dink dit is tyd dat dh vir sa gaan strik

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162442 by Strik*kie
Heya Klipster, :lol: :lol: lekker giggel ek nou vir die vicks, dink jy nie dit gaan brand nie? Ek hou nou vir jou sterk duime vas!!!!
Ja jong sal hom nou maar moet convince om te gaan vir die ou toetsie. ;)
Ek loer ook gereeld maar dis so stil, lyk my almal is ontrent preggies ;) hehehe Dis net Ankies wat nog chat met ons :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account