× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #162339 by Goggatjies
2km, ek sms maar vir Hexy
Sal haar se
Ek sal ook haar vanaand bel!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162331 by Cornel
Baie baie dankie julle!

Een probleem......AF het vanoggend haar verskyning kom maak......my rug is affffffff!!!!!!! En nou nou moet ons 'n 3 ure pad aanvat tot in Lubumbashi........

Maar ja! Ek is net bly die tydjie van HUISTOE GAAN is nou hier!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162325 by Kinderelomelo
hallo dames

Hoe gaan dit met julle? Ek het net gewonder wat hoor enige iemand van Hexy? Ek dink so baie aan haar in die tyd. as enige van julle met haar praat sal julle asb vir haar se sy is in my gebede!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162320 by Goggatjies
Hallo strik - hoe gaan dit??
Ja dit is maar stil hier!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162319 by Goggatjies
Dankie Karin

Ek gaan dir probeer

Cornel, julle moet veilig reis, en geniet jou vakansie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162318 by Strik*kie
Halooo

Sjoe sjoe sjoe maar dis stil, ttc niemand meer nie???? ;)

CORNELLIE, GENIET DDARDIE WELVERDIENDE VAKANSIE!!!! :woohoo: :woohoo: Lekker rus en dink aan ons werkende klomp ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162317 by Cornel
Goeie more almal!

Sien dis stil hier!

Ek kom groet net gou!

Julle moet veilig bly en kyk mooi na julle self en na die babas!!!!!!

Ons kom weer die 19de Maart terug......

MOENIE DOEN WAT EK NIE SAL DOEN NIE!

Tata almal!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account