× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #161908 by Cornel
Dames,is daar iewers 'n RESEPTE/RECIPE GROEP?????

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #161899 by ChaNa
Hexy ek is vreeslik jammer, baie sterkte ons dink aan julle.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #161886 by klippie
Sterkte Hexy!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #161826 by Strik*kie
Hi julle

Hexy, ons dink aan julle as familie, en bid dat Hy julle deur alles sal dra. Ek is baie baie jammer. (((drukkie))))

Chanz, sterkte met die IUI.
Hi Ankia en Galaxy, dankie dat julle laat weet het.
Anje, jou foties is baie nice. Cute bump!
Sasha, skies ek kan jou ongelukkig nie help nie maar hou fx dat jy gou jou bfp kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago - 15 years 8 months ago #161819 by Goggatjies
Goeie More

Chanz, baie sterkte vir vandag
Goeie More Cornel, whoohoo, nog net 2 slapies dan is julle hier en dan nog net 'n week dan gaan jully see toe

Hallo Morgan, sal gaan loer na Carli se foto

Anje, jou magie lyk te pragtig, lyk of jy sokker bal ingelsuk het.

Sexy Hexy het my ook laat weet haar pa is vanoggend oorlede, ek weet geen ander besonderhede nie - ons dink aan haar en haar familie

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #161812 by Galaxy
Hi julle,

Hexy se pappa is vanoggend oorlede, ek dog ek laat julle maar net weet.

Sterkte aan haar en haar familie, ons bid vir julle.

My bigest dream is to have a baby of my own one day.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #161805 by Morgan
Sasha ek het ook PCOS. het 2 jaar probeer swanger raak maar niks het gebeur nie. My siklusse was enige iets tussen 60-90 dae so was onmoontlik om track te hou wanneer ek ovuleer.

Het toe op my eerste ronte 100mh fertomid swanger geraak so ja mens KAN swanger raak as mens PCOS het. Maar dit laat nie die PCOS net verdwyn nie, dit help jou net ovuleer. Daar is nie rerig n cure daarovoor nie, maar dinge wat dit kan beter maak.

Glucophage help dat jou bloed suiker nie so rond spring nie.
n low GI diet anders tel mens net gewig op en op en op
En dan vrugbaarheidspille om swanger te raak. Maar dis nie onmoontlik om dan vanself swanger te raak nie net moeiliker.

Chanz baie sterkte met die IUI, hoop dis gou verby en dat jy binnekort jou BFP gaan kry.

Anje jy sal vinnig moet pak, daai dogtertjie is oppad! wanner begin jou kraam verlof?

Ek het Carli ingeskryf vir daai teething bling kompetisie gan loer asb daar en vote as julle die foto like asb.
Verder niks nuut nie, hou nou vakansie was die naweek in plettenberg baai en buffels baai.

Carli lyk so snaaks haar arms is mooi bruin getan maar tussen die vet voue in haar arms is dit nog speir wit!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account