× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #161799 by Cornel
Goeie more!

Chanz,baie sterkte vir vandag! Hoop en bid dat julle sommer vinning 'n BFP kry!

Sjoe julle die opgewondenheid raak nou baie.........nog net 2 slapies!!!!!!!!!!!

Dh het gisteraand half 6 gaan werk en hy het nie eers ingekom om te kom eet nie......maar gelukkig is dit vanaand die laaste nagskof!

Verder nie veel nuus nie,wag vir AF en ek dink sy gaan more of woensdag kom.......gelukkig is dit dan oor en verby as ons see toe gaan.

Lekker dag vir almal.

Moet vandag klaar pak,ons ry more middag 14:00 Lubumbashi toe,dan slaap ons daar,dan woensdag oggend 09:00 klim ons die vliegtuig......dan is ons so 11:15 in die SA.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161792 by Chanz
Goeiemore Dames

Hoop julle almal het lekker geslaap.

Dis 4.30am en ons maak nou reg om Durban toe te ry vir ons 1ste IUI.
Nogal opgewonde ;)
Moet se my eierstokke is lekker eina, goeie teken maar ouch.
sal later julle kom update.

Lekker dag vir almal :)

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]
TTC for just over 2 years 2009-2011 Male & Female Infertility
PCOS and IR diagnosed in 2010 put on glucophage
No BFP after 6 months
2010- one MC (nature took it's course) :( One more angel in heaven :)
First FS appointment Jan 2011, PCOS confirmed to be extremely severe. No ovulation and hormones completely imbalanced.
Jan 2011-first medicated cycle with normal intercourse = BFN
Feb 2011-...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago - 15 years 7 months ago #161760 by Lia
HI dames

Jammer ek het nog ie opgevang nie, sal my bes probeer more. Het nie deur die week tyd gekry nie, maar hier is my 35 weke phodies en ek kan nie wag tot Saterdag nie, dan gaan ons vir ons maternity phodies.

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


Verskoon maar die love handles en die uithang tag van my hemp ens. Dit was net voor bedtyd geneem.

Lekker week vir julle !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161710 by Chanz
Hi Sasha

Ek het PCOS en Insuling Resistance en die vrugbaarheids pille werk so ver met my.
Glo my toe ek uitvind ek het PCOS het ek gedink ek sal nooit kan kinders he nie maar dit is moontlik en baie vrouens het al maklik swanger geraak.
Wat se jou dokter van jou PCOS en watse medikasie gebruik jy?
My FS het my op SR Glucophage gesit en dit werk baie goed. En dit help eintlik dat die vrugbaarheids pille beter werk.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]
TTC for just over 2 years 2009-2011 Male & Female Infertility
PCOS and IR diagnosed in 2010 put on glucophage
No BFP after 6 months
2010- one MC (nature took it's course) :( One more angel in heaven :)
First FS appointment Jan 2011, PCOS confirmed to be extremely severe. No ovulation and hormones completely imbalanced.
Jan 2011-first medicated cycle with normal intercourse = BFN
Feb 2011-...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161696 by sasha
dink jule vrugbaarheidspille sal help al het ek PCOS

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161616 by Strik*kie
Thx Rakker vir daai link, dis baie nice uit man se oogpunt, shame hulle kry ook maar seer.

Hallo Jooste, dog nou net jy het dalk goeie nuus ;) Sterkte vir die afspraak maar sal vlge week weer vir jou se. :)

Lekker naweek almal!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161609 by joo~ste
Hi julle!
Ek was lanklaas hier en het BAIE gemis! Ek hoop almal wat preggies is, is nie meer naar nie en dat dit wat TTC nog moed hou. Ek val nogsteeds in die laaste kategorie. Het 'n afspraak om die FS 10 Maart te sien en sal dan meer aksie aan die dag le. Lekker naweek vir julle almal!!
Ek sal volgende week probeer om bietjie te kom chat.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account