× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #160698 by Ansa_S
Ai Strikkie ek weet nie wat gaan aan nie, maar ek wens ons kan weer so lekker chat soos verlede jaar!

Mis die grappies!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160697 by Ansa_S
Ai Hexy ek dink partykeer maak mediesefondse net soos hulle lus is!

Maar betaal nou net nie 'n maand se premie nie, dan is jy die vark in die verhaal, maar as dit by dienslewering kom dan is hulle altyd vol stories!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160695 by Strik*kie
Hi julle

Sien dis nog steeds so stil hier??? Wat gaan aan?????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160690 by sexy~hexy
Ek is nou so befoeterd, DH was na die mediese fonds kantore toe om magtiging te kry vir Jayden se hospitalisasie, sal die medies nou nie laat weet dat dit is reg, ons kan vir Jayden nou die prosedure laat doen, maar as daar in die toekoms nou weer iets gebeur, gaan hulle nie betaal, hy kan dan eers weer gaan vir 'n prosedure as hy 16 is. WHAT THE F..K??????????? :angry: :angry:

So nou wag ek net vir my baas om my telefoon vir my terug te gee, sodat ek die patetiese medies kan bel, want hoe op dees aarde kan hy nou gaan vir 'n prosedure, mens kry mos elke jaar 'n sekere bedrag vir tande.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160683 by Ansa_S
More almal,

Bly om te sien dit gaan goed met julle almal!

Hexy sterkte met jou seuntjie se tande, hulle doen nie meer kinders se stopsels sommer in die stoel nie, ek dink veral as daar meer as 'n sekere hoeveelheid is wat gestop moet word.

Anje ek spoel nou al MJ se klere en kombersies met die hand uit, en gebruik die nuwe Elizabeth Annes liquid wasgoedseep, jy kan dit vir handwas of masjienwas gebruik.

Ons water is nie altyd skoon nie so as ek dit in wasmasjien gooi is kans goed dat die wit goed nie meer so wit gaan wees nie, so ek tap nou 'n bad vol warmwater in en laat dit afkoel en dan spoel ek sy goedjies daarin uit.

Ja moragan, more sien ons vir MJ met 4D en sonar, kan nie wag nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160599 by Goggatjies
Anje - William se klere was omtrent tot op 'n jaar met die hand gewas, maar ek het iemand gehad wat dit gedoen het vir my
Ek het ook die blou boks baba seep gebuik en die baby sta-soft.

Nou word sy klere sommer in die wasmasjien gegooi en sommer ons gewone seep.

As jou masjien 'n gentle cycle het, dan gooi dit in die masjien

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160591 by sexy~hexy
Morgan...ek dink nie hy gaan heeltyd sy mond wil oophou of hou van die boor as Dr die goed vassit....nog maar te klein om werklik te verstaan van al die goed wat gedoen moet word, so narkose is die beste op die stadium.

:D Ankia...nou is dit vir wag en sien!!

:blush: Ek het ook nooit Jayden se klere met die hand gewas nie...net apart in die wasmasjien gewas. As baba eers daar is is daar nie tyd vir dit nie, dan is dit maar wasmasjien toe!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account