× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #160830 by sexy~hexy
Hi Elrike...omtrent kort en kragtig....wash & wear :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160829 by Strik*kie
Dis nice Elrike, ek lyk gewoonlik so sleg as my haartjies so kort is, dit pas jou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160823 by elrike02
Gou vir julle wys hoe my hare lyk! Dit is nogal kort agter ook!!!



Mooi dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160796 by Cornel
Hi almal!

Ella ek het ook al 'n dominee se vrou gehad wat oor my magie gebid het......dis regtig 'n awesome gevoel!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160760 by ella~bella
Ankia, ek het die briefie al hoeveel keer gelees.... ek is stom geslaan!!! Die Here is goed vir sy kinders!!!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160759 by Goggatjies
Wo strikkie dit is baie - jy moet maar net seker maak jy voel nie duislig of so iets nie, eet maar goedjies met yster in

MS is al beter, ek drink nog Vomifene, maar een in die oggend, was nog te bang om dit heeltemal te los.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160751 by Strik*kie
Hi ANkies, hoe gaan dit met die ms? Gaan goed, het net erge af die maand, weet nie of dit van b6 is nie maar dis baaaaaaie, ek moet ontrent elke 20 - 30 min change. aijaijai

Hexy, dis darem al iets. Ek verstaan nie hoekom mens betaal en hulle kan net omdraai en se nee nou betaal hulle nie vir dit of dat nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account