× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago - 15 years 7 months ago #158305 by klippie
More dames!

Marie - baie geluk met klein Marinus - sjoe, hy is uiteindelik hier!!!! En 'n massive gesonde bulletjie! Geluk!

Charlain - baie geluk met jou doop - bly dit het goed gegaan en dat dit vir jou so spesiale dag was!

Kriek - ag vriendin, ek weet nie wat om te se nie - baie sterkte, hoop jou hart word gou gesond. Moenie moed opgee nie!

Ankia - jou foto's op FB van die vakansie is awesome! Jy lyk goed!!!!!

AFM - my afspraak van gister by FS. Toe sy uitvind ek is CD2 was sy opgewonde, dis blykbaar 'n stunning tyd om 'n inwendige sonar te doen en toe doen sy een....grrrrrr. Gelukkig geen siste en ook geen mioom soos voorheen vermoed nie. Ons het ook besluit om te gaan Mei-maand vir IVF. (Ek wil nie Maart swanger word nie, dan is dit Desember baba en ons is April op vakansie). Sy het alles baie mooi verduidelik en die proses en alles. Sy se ons kan weer IUI probeer, maar agv ons vorige baie "bad" experiences met die IUI nie aanbeveel nie, en ek is happy met die besluit om te IVF. Ons kan wel hierdie maand en April maand self probeer ook. So....2012 baba hier kom ons!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158301 by Cornel
Het nuwe stukkie by die BYBELSTUDIE GROEPIE gepost.....

(Dit was nie vir my so treffend nie,maar miskien beteken dit vir iemand anders iets)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158296 by Goggatjies
HAHAHA - Cornel
Dit is funny

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158295 by Kinderelomelo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158278 by Cornel
Hier is gou so ietsie: :laugh:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158269 by Kinderelomelo
a ankia wrote:

2km - hehe
Julle moet sommer 2 keer opmaak vanaand.

:X :X ............... :X :X

ha ha ha!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158258 by Cornel
Goeie more dames!

Sjoe ek het gister middag so lekker geslaap,dat ek vanoggend 4 uur nigter wakker was.........My sye is letterlik seer gerol! Vandag moet ek net probeer om heeldag wakker te wees,sodat dit vanaand beter gaan.....Gelukkig is dit dh se laaste nagskof aand.

Marie ~ :woohoo: Baie geluk met boetie se geboorte......Hoop hy word lank nog vir julle gespaar! FOTOSSSSSSSSSSSSSSSS ASB!!!!!!! :silly:

Charlaine ~ Baie baie geluk met die doop! Dit moes 'n wonderlike ervaring gewees het! Mag God jou ryklik seen.......want nou is jy een van sy engel kinder! ;) (Indien jy 'n foto daarvan het,ek sal nie omgee om dit te sien nie)

VANDAG OOR 2 WEKE,DIE TYD,IS ONS AL IN DIE LUG!!!!!!!!!!! :woohoo: :silly: :laugh: B)

Ek gaan nou gou 'n stukkie op die BYBELSTUDIE GROEPIE post..... ;)

Lekker dag vir almal :kiss:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account