× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #158245 by Goggatjies
2km - hehe
Julle moet sommer 2 keer opmaak vanaand.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158214 by Kinderelomelo
Hello Dames

Wou net gou inloer en Hi se. MarieR, baie Geluk met die geboorte van julle Seuntjie, mag hy vir julle tonne vreugde verskaf.

AFM: Dink ek het gister begin met O, dink ek O nog vandag want kry nog pyne. Geen BD gister nie aangesien DH en ek 'n klein argument oor swanger word gehaad het maar sal kyk of ons vanaand weer kan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158202 by Goggatjies
Goeie More

Gaan goed, het gisteraand nie te lekker gevoel nie, maar voel vandag weer stukke beter, kan voel ek is besig om verkoue te kry.

Marie geluk met die geboorte van Marinus - wow hy is 'n groot baba. Nou kan ek ook nie meer wag nie vir my eie boeta (ek dink dit is 'n seun) om te kom nie.

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158179 by G Baby
More almal,het besluit vandag maak ek punt daarvan om voor ek enige iets anders te doen,eers vir julle te kom hello s?.

Kriek-ai tog vriendin,so jammer om te hoor,kan nie eers indink hoe jy moet voel nie. Weet net ek bid ook vir jou en dink baie aan jou.


En dan Marie- WOw baie baie geluk met daai bulletjie van 'n seuntjie ek is so bly als het goed afgeloop. Mag jy hom sommer baie geniet.

So bietjie nuus van my....De Nys het gisteraand weer deurgeslaap-dis hemels!!! So lekker om actually weer 6-8 ure slaap aan een in te kry. Hy het ook 2 tandjies en raak nou te ougat. Boery vorder goed en ek is baie opgewonde oor die nuwe vertrekke!

Julle almal moet baie lekker daggie h?.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158170 by Lia
More more dames

Vandag is 'n goeie dag !! Ek voel dit sommer net.

Ek kom net gou hallo se voor ek weer besig raak.

Lekker dag vir julle almal !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158151 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit vanoggend?

Charlaine, baie geluk met jou doop. Ek sal glo dit was 'n amazing experience :) Mag jou geloof elke dag net sterker word en jy 'n voorbeeld wees vir baie ander...

Nie veel nuus aan my kant nie...nog nie OV pyne soos laas maand nie...ek drink mos nou nie die soy nie. Ek en DH anyway nie so lekker vir mekaar nie...so weet nie wanneer gaan BD begin nie...

Marie...weereens baie geluk met Marinus se geboorte....vir die wat nie weet nie - Marinus is gister gebore 16H40 :) 'n Volle 3,985kg en 52 cm....Gaan goed met mamma en baba...wag nou net vir fotos :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158033 by Kinderelomelo
Charlaine, baie geluk met jou Doop. Die Here gaan jou nog baaaaie seën omdat jy so gehoorsaam is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account