× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #157888 by ella~bella
Hallo Strikkie!!!

Dankie vir die laat weet.... ek hoop regtig alles is nog in order met haar swangerskap.

Hoe gaan dit met jou?

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #157882 by Strik*kie
More almal

Hoe gaan dit met almal?

Het vanoggend met Kriek gechat, wag nog vir haar om terug te kom van gynae af. Sal jle laat weet as iets hoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #157878 by Ansa_S
Het een van julle nie kontak met Kriek nie? En met Marie?

Ek kan nie glo ek het hierdie vrydag nog net 8 weke oor nie!!


Raak nou erg opgewonde om hierdie oulike seuntjie van ons vas te hou, ek en hy jol omtrent lekker met mekaar hier in my maag!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #157874 by KarinM
More julle,

Ek sien Marie is missing in action... ek dink so aan haar en wonder wat aangaan?? Het enige iemand haar sel nommer of is in kontak met haar somehow? Sal baie graag wil weet of sy al in kraam gegaan het toe. :woohoo:

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #157872 by ella~bella
Hallo almal!

Ek dink ek het somer verkoue.... keel en lyf seer. Eintlik frustrerend, want ek wil goed doen.

Slakkie, dankie vir nice wees oor my hare! As jou hare krul, wil jy dit reguit he, en anders om! Hoe gaan dit met jou? Ek dink baie aan jou....

Bly die res van julle het 'n lekker aandjie gehad!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #157867 by Ansa_S
Middag almal,

Was vanoggend vir 'n heerlike facial, skoonma het 'n afspraak gehad en al betaal maar kon nie gaan nie so toe gaan ek in haar plek.

Die vrou se ook my vel lyk so van die seuntjie hormone en vroulike hormone wat in kompetisie is met mekaar, want my puisies is al langs die hormoonlyn van my gesig. Dis nou al langs met se kakebeen.

Hexy ek is bly hulle toets al daardie goeters van jou, want dit het al baie vrouens se probleme opgelos.

Wou vandag weer van MJ se goedjies was, maar is nou te lui na die facial, sal maar more weer met 'n spoed begin.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #157857 by Kinderelomelo
Hi hexy, ag, ek haaat die tandarts en ek moet Baaaaie gaan. Ek hou niks van die doodspuit nie en vir een of ander rede vind hy dit nodig om my altyd 2 or meer keer doodtespuit op 'n slag.

My plan het mooi afgeloop gisteraand, het heerlike Sirloin steaks met kaassous, vars Aspersie en baba artappels vir hoofgereg, Creme Brulee vir nagereg met Esspresso's en daar was nie 'n tekort aan :x :x nie so ek hoop dat ons wel die maand wen! DH het darem 'n lang rooi roos gebring en Nougat vir my en 'n bottlel wyn.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account