× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #157507 by ella~bella
Hallo julle!!!

Kriek, ek dink aan jou. Dit kan nie maklik wees nie. Dalk het jy net 'n aanvulling nodig soos progesteroon of iets. Ek hoop dinge lyk beter more.

2Kid, ek het gaan stem vir jou, maar die foto op die post lyk glad nie soos jou fototjie langs die kant nie... was ek op die regte plek???

Ek het 'n GHD, maar het dit seker nog net 3 keer gebruik. Ek het van nature krulhare, en as 'n mens krulhare het, wil jy dit reguit he... maar dis elke keer 'n tranedal as ek dit self doen!!!

Marie, sterkte girl, hoop baba besluit om vandag te kom. Dit sal nogals sweet wees! So 'n lekker geskenkie!

Hexy, ek en DH het ook besluit om niks te koop die jaar nie... dis eintlik ons eerste jaar wat ons dit skip, maar dit pla my nie veel nie. Gaan net 'n lekker wyntjie drink en lekker kos maak. Ek spaar my geld vir April se behandeling!

Cornel, ek wil nou met 'n ander angle vir jou iets deurgee... jy het op fb gese jy wil kies tussen die iphone en die bb torch. Jy kan altyd vir jou 'n i-touch kry, wat presies dieselfde funksies het as die iphone, jy kan nou net nie sms of bel nie. Dit kos so R 2000 en jy kan dit forever hou. Waar as jy jou foon upgrade, het jy nie meer dieselfde funksies nie. En pasop vir iphone met international roaming.... dit kos vrek duur... weet van iemand se rekening wat R 40 000 was vir 2 weke oorsee aangesien hy sy emails laat deurkom het, en ook op die internet gegaan het.

Hallo Karin, Morgan, Anje, en die res wat ek gemis het!

My voete is nou op. Ek maak pizza basis vir ekstra geld. Ek moes vanoggend 30 maak. Is darem nou klaar. Dis lekker ekstra geldjie vir goed wat ek wil koop.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #157498 by Kinderelomelo
Dis baie lekker SH, jy moet dit baie geniet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #157482 by sexy~hexy
Ek en DH wou vir mekaar ietsie koop, maar met die dat hy af is en ek werk, sal ek nie erens uitkom om vir hom iets te koop, so hy beplan 'n ete vir vanaand...toe maak ek maar 'n kaartjie :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #157469 by Kinderelomelo
S :exyHexy wrote:

Hier reen dit nou te leka, sommer skielik kom toetrek met donderweer en reen...

En ek is besig om vir DH 'n valentynsdagkaartjie te maak...hoe corny :blush:


Nie corny nie, oulik. DH kry vanaand, stek, wyn, swart kant onderkleure :X :X en meer :X :X en hy weet wat voorle.

Ek het nog nie eens 'n ou Happy valentines day gekry nie :angry: Ai, hoop hy het heeldag al 'n verassing beplan of darem 'n ou Kaartjie gekry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #157464 by Cornel
Baie dankie vir almal se raad oor die fone. Dh het nou gese hy sal eers na die Curve gaan kyk en dan besluit.......

Hier reen dit nog none stop!!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #157463 by sexy~hexy
Niks soos 'n Noord-Kaap donderstorm nie :D Dit was actually Donderdag vir my baie erger, blitse aanmekaar met erg donderweer!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #157455 by Kinderelomelo
SexyHexy wrote:

Hier reen dit nou te leka, sommer skielik kom toetrek met donderweer en reen...

En ek is besig om vir DH 'n valentynsdagkaartjie te maak...hoe corny :blush:


Ek was Ou Jaars aand so poep bang daar in Kathu met die donderweer daai nag. Het dit nog nooit so erg beleef nie. Julle daar het sterk harte!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account