× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #157451 by sexy~hexy
Hier reen dit nou te leka, sommer skielik kom toetrek met donderweer en reen...

En ek is besig om vir DH 'n valentynsdagkaartjie te maak...hoe corny :blush:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #157438 by KarinM
Cornel - die Torch kos hond baie hoor... so R7000 elk. Ek het ook die Curve en ek second vir Morgan... die Curve is great en baie lekker om te hanteer. En natuurlik BAIE goedkoper, het myne gekry vir R2000 en dis die nuwe Curve ook.

Kriek - Sterkte vir more - dink aan jou en bid vir jou. XXX

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #157433 by sexy~hexy
Ai Kriek...al wat ek kan se is sterkte....en weet dat ons almal dink aan jou in hierdie moeilike tyd...laat weet ons asseblief more wat se die gynie...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #157406 by Kriek
Net om julle op hoogte te hou. Ek sien more die gynie 11:15 om te sien wat aangaan. Na baie huil gister en vanoggend het ek vrede gemaak dat wat ookal gebeur sal gebeur. Dit is vir my moeilik, maar ek het n pragtige seuntjie vir wie ek baie dankbaar is, en waarna ek moet kyk.
Dankie vir julle almal se ondersteuning, sal julle op hoogte hou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #157351 by Morgan
Hello hello

Ons is nog heerlik op vakansie, carli geniet dit vreeslik baie. Hou har mar die tyd van die dag uit die son uit.
Vanoggend n heerlike vday ontbyt gehad en gaan vanaand weer uit, so ek word lekker bederf.

Kriek ek is soooo jammer oor daai telling!! Het die dr gese jy moet weer gaan bloed trek? Ai dat sulke goed moet gebeur is altyd so damn onregverdig!

Anje bly jy voel beter, jy beter daai hospitaal sak begin pak!

Hexy sie dr sal jou seker dan op clomid of fertomid sit as jy nie ovuleer nie, en soos jy weet werk daai pille soos n bom!

Cornel oor die torch my eerlike opienie is dis n baie dom foon, ek het die curve en my man die torch. Hulle het presies die selfde funksies en software, al verskil is die touch screen. En daai screen is rerig nie so hot nie, hy krap soooo maklik en dis moeilik om die regte letter of nr te druk hy bly die een lanks aan druk. Hys ook baie swaar. Se altyd vir my man ek soek nie eers sy foon persent nie. Die curve rock! Sy cover kan af so mens kan funcky covers koop, hy kry ook so screen sticker wat die screen beskerm. En die curve is 3 keer goedkooper as die torch!! Maar dis net my opienie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #157311 by Kinderelomelo
Dankie SH, Dink vanaand gaan sommer fantasties wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #157300 by Slakkie
Howzit almal!!!

Kriek - Sterkte girl ek dink aan jou!

Cornel is daai torch fone nie vrek duur nie want ek soek ook een!

Almal verder julle moet 'n heerlike dag hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account