× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #155143 by sexy~hexy
Klippie...my afspraak by gynie is nou Saterdag, wat tegnies gesproke dan cd 1 sal wees...maar ek sal seker enige tyd van Woensdag af begin...so ek glo ook sterk ek gaan my afspraak moet kanselleer.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155141 by Goggatjies
Klipster, ek het nie raad nie, het ook met ons gebeur en ek het gewas met alles wat ek kon, maar dit het darem weg gaan na so paar dae, en ons sinne was in die huis - argh

Ek sien ook jou probleem met FS, ek sal ook nie dat sy my ondersoek nie, miskien sal sy jou vra om ander keer terug te kom

Lekekr dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155138 by klippie
So girlies girls

Hoop julle het 'n lekker daggie verder!

Ek moet nou eers weer bietjie werk!

Mwah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155137 by klippie
Anyway, siende dat ek nou so met myself praat.....

Ek is nou op CD23 en my afspraak by die FS is 15 Febr, so doen self die som - ek sien die FS op CD 3. As sy 'n ondersoek wil doen gaan ek haar sommer reguit tune NO WAY JOSE!

Grrrrrrrrrrrr, blerrie AF!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155136 by klippie
Wou julle gou vertel van my krisis (moenie lees en eet nie).

DH het per ongeluk (weet nie wanneer nie) die deepfreeze in die garage se plug afgesit. Wel, gistraand toe ons wil ry toe ruik ek iets is gross, toe het al die vleis gevrot en die vrot water lê die hele deepfreeze vol en dit VVVVVVRRRRRRRROOOOOOTTTTTT!! So gistraand toe moes ek en DH sit ek vrieskas skoonmaak en die gross goed uitskep met 'n emmer, maar daai reuk klou. As ek daai reuk vang, dan kots ek so bietjie bietjie na binne. Ek het die volgende gebruik: koeksoda, asyn, domestos, handy andy, kitchen cleaner, rou ui, maar hy klou! En deurnag een van die lekkerruik goed wat mens in die muur inprop sommer binne in die vrieskas gesit. O wee - waar is Nelria nou met daai boek met boererate?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155129 by klippie
Hallo Dames Kepames!

Hoop dit gaan goed met julle almal - ek het so vinnig vinnig opgevang! Lalie, hoop daai bug vat gou die pad - ek self het Saterdag bietjie gietergat gehad. :-(

Drix - ek dink baie aan julle met jou skoonsus se issues en ook jou skoonpa, maar hopenlik gaan dit goed in rehab. Dis 'n stap in die regte rigting as hy net eers erken daar is 'n probleem.

Wat het van Beertjie geword?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155052 by Laliek
Dankie Ankies,ai tog ek hoop ook nie myne hang so lank rond nie. Ek hou nie daarvan om siek te voel of te wees nie en met babatjie binne my worry ek nog meer! Manlief gaan darem nou nou vir my goed bring van apteek af so hopelik is dit vinnig beter.

Ek sal bietjie later weer om inloer,julle moet almal 'n lekker middag he!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account