× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #154961 by Goggatjies
Kriek - dit klink na 'n wonderlike telling - Whoohoo

Marie, ons het dit baie geniet
Jy weet jy is swanger, maar wonder nog altyd, maar as jy eers daai boontjie sien dan is dit so werklik.
En as jy eers die hart kloppie hoor dan voel jy sommer so verlig

Ons volgende scan is op 12 Maart - 08h00

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154960 by sexy~hexy
Ella...Hier is 'n vroutjie hier op die dorp, sy ly aan een of ander bloedsiekte, hulle het al drie babas verloor. Twee babas agv haar siekte, en die 3de baba op 8mde agv naelstring om die nek. Dit is regtig so hartseer.

En die vroutjie by wie ons gegaan het vir die photoshoot, sy was ook swanger. Verlede week toe sien ek sy het ook haar baba op 21weke verloor, sy het ook gegaan vir haar roetine check-up en toe is daar nie meer 'n hartkloppie. Hulle het besluit op 'n keiser, en hulle het gedink dit is 'n dogtertjie, maar toe was dit al die tyd 'n seuntjie. Naelstringetjie was ook om die nek. Sy het darem 'n voetafdrukkie gekry van die voetjie...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154957 by marie r
Ella, ek het nou die dag van iemand gehoor wat haar baba op 38 weke verloor het. Dit moet vreeslik wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154953 by ella~bella
Hallo julle!!!!

Ankia - dis seker amazing om vir die scans te gaan!!!

Marie - sjoe ja, jou tyd raak nou bitter min!!!

Kriek - daai telling is baie goed....

Hexy - ons naweek was net so rustig gewees, kan eintlik nie onthou dat ons iets gedoen het nie!

Elrike - hoop jou mood raak gou beter

Ek het die naweek op fb gelees van iemand wat ek ken wat oor die 30 weke was en haar baba verloor het. 'n Mens hoor nie baie daarvan nie. Ek wonder wat kon fout gegaan het. Ai, dis darem baie hartseer.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154946 by marie r
Hallo dames.

Jip, ek’s nogsteeds hier en wag nogsteeds in spanning vir Marinus.

Hexy, bly jy’t jou naweek geniet. Jy’t mos sommer ‘n lekker lang naweek gehad. Hoop AF bly ver weg.

Ankia het julle darem die scan geniet? Dit is so wonderlik daardie 1ste scan.

Hoe gaan dit met die ander dames?

Lekker daggie vir julle.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154945 by Kriek
Dankie julle,

Ag my moeder Ankia!!!

Ansa ek het al 3 HPT gedoen almal Positief, Saterdag vir bloed gegaan, telling was 272.8 gewees, vir 4 weke 2 dae, dit klink darem ok, as ek die dinge so kyk ?????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154942 by sexy~hexy
Ankia...dis te kostelik en dierbaar....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account