× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #154699 by ella~bella
Ansa, ek kan dink dat dit harde werk is om dit met die hand uit te was! Sjoe maar jou tyd raak nou min! Ek dink jou due date is wanneer ek vir my terugplasing gaan!

Ek wil ook babakleerjies uitwas!!!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154696 by Ansa_S
Driekels ek dink dis nou tyd dat jy jouself afsluit van almal se probleme en fokus op jou kind en baba wat een van die dae hier is!

My baba-lief kom oor 70 daggies!!!!!!!!!!
Het nou sy kombersies uitgespoel, met Elizabeth Annes, se nuwe vloeibare seep vir babaklere! Dis 'n helse werk om dit met die hand te doen, maar wil nie sy ou fyn goedjies in die wasmasjien gooi nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154693 by ella~bella
Hey Driekie!

Nee jong, dis mos 100% dat jy hier afblaas....

Ek dink aan julle in die gekompliseerde tyd... wil nie se moeilik nie.

Die ding is, as daar skade aan die lewer kom, sit hy met soveel meer probleme dat hy sieklik gaan wees ens. Dis nie 'n goeie pad om te stap nie, nie vir hom nie, ook nie vir julle nie.

Ek hoop regtig dinge kom gou beter.

Fokus bietjie op jouself en baba se gesondheid. Ek weet dis moeilik en 'n mens wil help, maar jy sal moet afstand maak van al hierdie issues wat nie joune is nie. Net nie nou nie....

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154692 by Driekie
Karin - dis ssssssoooooooo mooi boepie!!!!Myne is laag teenoor joune!!!

Ek stem saam almal van julle - Eoin skop ok my hele maag vol!!Voel ok elke oggend of ek n marathon op n fiets gery het! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154686 by Driekie
Sorry julle ek tik alweer boekdele vandag!

Ek het nie eintlik n lekker aand agter die rug nie....

Ek het gisteraand gou die babagoed finaal begin klaarkry en daar's AL-FRIKKEN-Weer n issue met skoonpa gewees en so het ons baaaaaie laat in die bed gekom..

Ag julle ek vra net seblief dat julle sal bid dat daar nou uitsluitsel sal kom met skoonpa en sy drank-issue, ek is nou moeg dat daar elke 2de maand n hengse gesprek is wat in niks opeindig nie!
Sy ma, die dominee, my skoonsus, my man, ek en toe nou gisteraand sy beste pel en weer my man het nou al met hom gepraat en - uiteindelik het hy die laaste 2 kere darem admit hy't n probleem maar wil nie vir behandeling gaan nie want hy is bang oor iets wat in sy verlede gebeur het (skuus voel dis biki pvt vir hier post..ek het selfs geskrik toe ek dit hoor want het dit nie verwag nie)..

SO JAAA skuus dit klink na n tv-sepie op die oomblik....ek wil dit nou net van my hart en gemoed afkry want ek het my babatjie om na uit te sien en my gesin is vir my top-prioriteit!!!!

Verder gan dit baaaaaaie goed en is daar geen ander klagtes nie - preggy niggles en al!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154682 by Goggatjies
karin, wou nog se, jou magie is pragtig

Hallo driexter
Ek stem, 'n mens kan soveel informasie gee en soveel se as wat jy kan, maar ongelukkig moet hulle die besluit neem.

Sterkte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154680 by Driekie
Ek het n hele bol emosie hier binne my oor hoe hulle aksies en reaksies is oor dit wat nou al bespreek en gepraat is en dis of hulle n half no-care houding hieroor inneem...

So ek voel :( :angry: :blink: :S :ohmy: :unsure: :dry: oor dit en dis hoekom ek vra vir die nommers dat hulle dit nou self kan hanteer want dit vat aan my en skuus maar klein Markus en Eoin en natuurlik my man is vir my BBBBBBBBBBBBBAAAAAAAAAAAAAAAAIIIIIIIIIIIIIIIIIEEEEEEEEEEEE belangrik en ek wil nie dat dit hulle happiness beinvloed nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account