× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #154679 by Driekie
Hi almal!!!!

Sjoe uiteindelik kan ek post!
Markus is by die werk so dis rof!HEHE - klein rabbedoe!!


KRIEKELS - ek sal sommer in my spoeg verstik - WOW - BAIE BAIE BAIE GELUK!!!!!!!!
Lalie - moet nie stress oor gewig verloor - ek het met Markus net verloor - nie een opgetel nie (die een is natuurlik anders en ek staan al op 7kg boontoe! :blush: )
Ankies - wow geniet daai scan - dis altyd die lekkerste!!!
Anje - geniet jou shower more - wens so ek kon kom - asb laat weet wat jy nog sal wil he/kort na die shower seblief dat ek jou ietsie kan stuur!
En dan moet ek nog vir aaaaaal die ander fairies gan gifts kry - moet nou net nie weer preggy-brain kry nie!
Charlaine - jou meisiekind is pragtig!

HELLOOOOOO almal anders - julle is ok gegroet!!!

En dan die aanneeming-ding

Cornel - MOENIE dat dit jou nou onderkry nie!!!!Soos ek jou gese het gisteraand - dis baie belangrik dat die families beide kante by julle en by ons saamstem of indien nie outright saamstem nie net gewoond is aan die idee - dit bly nog julle besluit, maar ALMAL moet in ag geneem word op n way..
Dit gese - ek het weer met hulle gepraat en dis vir my so n iffy iffy iets - want hulle se met die mond jaa jaa jaa maar iets lyk nie 200% reg vir my nie en ek het hulle gese DIS hoe seker hulle moet wees.Hulle het nog glad nie met sy pa of haar ouers gepraat nie en somehow lyk dit of haar man nou weer anderkant toe dink

Ansa en **(jou vriendin in die Kaap) en dan Sue (die van julle wat met haar kontak het seblief laat haar weet)

My tel nommer is 072 659 0205 - seblief stuur my n sms vir jou nommer en dan stuur ek julle my skoonsussie-hulle se name en nommers dan kan die mense wat belangstel met hulle self praat ens..

Na my gesprek gister nou met hulle - voel ek net ek het nou vir hulle gewys daar is n ander alternatief as aborsie, maar ek gan nie vir hulle besluit ens nie
Ek weet net dat dit nie die Here se wil is dat n kind vermoor word nie - om watter rede okal,en ek het nou die perd tot by die water gebring maar kan nie meer doen nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154667 by Cornel
Dames,ek gaan groet!

Julle moet 'n heerlike naweek he!

Ons gesels weer maandag....as ek nie hier uitkom nie......dan is dh by die huis......

Ansatjie,dit is seker.....maar vir ons is familie vreugde die belangrikste......(swak punt van ons)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154652 by ChaNa
Hi Almal

Ek kry amper nie meer tyd om te kom chat nie.

Bly om te sien dit gaan so goed met almal en julle kleingoed.

Het enige iemand al nuus van Dassie gekry, sy is seker nou al teen die tyd terug by die huis met baba.

Ansa,Marie,karin, Anje julle is almal baie naby - Geniet die laaste tydjie.

Anje jy moet jou babyshower more geniet.

Kriek - BAIE BAIE GELUK MET JOU BFP!!!!

Driekie - Dis baie sad wat aan die gang is met jou skoonsussie, hoop hulle kry goeie aanneem ouers.

Cornel - Hugs girl.

Aan die res, hoop julle het 'n wonderlike naweek en week volgende week.

Groete

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154647 by Ansa_S
Ai Cornellie dis jammer!

In ons familie is daar 'n paar aangenome kinders en glo my die ouma's en oupa's het hulle net so lief soos hul hul eie sou gehad het. Maar mense verskil seker.

My neef en sy vrou het hulle seun en dogtertjie aangeneem toe die seuntjie al in gr 1 was en die sussie 5. Hul was vir lank in hulle pleegsorg van toe af en hul aanneming het verlede jaar deurgegaan.

Troos jou daaraan wat moet gebeur sal gebeur. Ek wil nou nie meer verder aan jou karring hieroor nie, al wat ek wil se, is dit is op die ou einde van die dag, jou en jou man se besluit. Hoop nie ek praat uit my beurt nie.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154645 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154643 by Cornel
Plesier Charlaine!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154641 by Cornel
Dankie ella,ons moet ook maar hulle in ag neem....is tog nie lus vir 'n familie fight nie en dan is ek so bang hulle is nie lief vir daai kindjie nie......Die ouers van die baba moet maar op die uitkyk wees vir 'n ander paartjie!

MY HART IS STUKKEND,MAAR JA......ek sal maar so aangaan......ek sal seker eendag geseen word met my eie.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account