× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #154587 by Laliek
O en Ankies - sterkte met jou scan more!! Jy moet asb kom pics post - dis so exciting!

Ek besef nou net ek is in die 2de trimester al - whoohoo!! Kan nou nie wag vir ons volgende scan weer nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154569 by Laliek
More julle!

Kriek whoohoo jong, baie baie geluk. Dis lekker om in te log en goeie nuus te sien!! Ek glo alles gaan 100% reg verloop!!

Hi vir die res van julle - skies ek kan nie onthou wat's nuus en wat nie!

Ek is so bly dis Vrydag. Het more 'n babyshower en Sondag moet ek bietjie gaan kyk vir broeke vir my - my broeke maak nie meer so lekker toe nie :( En snaakste is ek bly gewig verloor nog!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154557 by Lia
Hello aan almal anders wat ek moontlik gemis het.

Karen, hoe voel jy, nog net 31 dae sien ek.

Gaan baie goed hier, behalwe, ek het 'n compliance oudit Maandag en my baas het my heel week besig gehou met ander goed, so ek is glad nie goed genoeg voorberei nie. Sy moet maar kom en dan gaan. Ek sien vreeslik uit na my baby shower more. Ek weet nie of ek my verbeel nie, maar dit voel my pens het opgehou groei, maar L groei steeds, want dit voel of sy nou my hele pens vol is wanneer sy beweeg.

Julle girls moet 'n heerlike dag he, dink nie ek gaan weer in loer nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154554 by Lia
Kriek, Baie Baie Baie Geluk !!!!!!!! Woweeeeee!!!! Dis wonderlike nuus. Hierdie gaan nog 'n groot jaar wees. Ek weet julle sukkel al lank en nou die klein wonderwerkie. Ek bid dat alles net goed sal gaan en dat jy H & H swangerskap sal he !!!!

Ai Cornellie, weet nie wat om te se nie, so ek gaan net se wees sterk en positief. Dis baie goedhartig van julle en miskien aanvaar die ouers nog die situasie, hulle is dalk net nog in skok. Baie Sterkte vir jou en jou man.

Marie, hehe, dis so cute van E, ek wonder wat gaan hy maak as M hier is.

Ankies, sterkte met die MS !! Dis gagga, maar die moeite werd.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154548 by KarinM
More almal!

Kriekie!!! :woohoo: :woohoo: !! Dis wonderlike, wonderlike nuus!! Mag jy 'n super great, geseende en gelukkige swangerskap he! (snif, snif) ek so bly vir julle. (((hugs)))

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154542 by Strik*kie
KRIEK!!!!!!!!!!!!!! Wowow baie geluk, en moet nie nou aan die stres gaan nie, als sal ok wees. Ek is so bly vir jou, kon nie glo toe jy my laat weet nie, dit het my week gemaak!!!!!!!!!! :woohoo:

Hi almal!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154541 by Cornel
:woohoo: WHOOOOOOOOOOOHOOOOOOOOOOO BAIE GELUK KRIEK!!!!!!!!!!!!!!!! :woohoo:

Het 'n vreeslike aand gehad........wel om eerlik te wees,ek en dh het beplan om Driekie se skoonssussie se baba te probeer aanneem,maar ongelukkig kom ons nerens reg nie,nie by die Prokureurs,nie by die Welsynwerkster nie.......en dan natuurlik (wat 'n groot skok vir my is).....die ouers.....Hulle wil niks weet van die storie nie...... :( :blush:

Ek was HARTVERSKEUREND GESTRAAND!!! :( :blush:

Nou ja....hier sit ek nou,voel nogsteeds nie baie lekker nie,maar ek sal seker weer oorleef....gaan darem oor 26 dae huis toe..... :S ;)

Sal maar vandag so bietjie begin uitsort en wegpak,maar nou moet ek ook so stil soos 'n muis werk want dh slaap....gelukkig is dit vanaand die laaste aand. :silly:

Wel dis hoe dit nou hier by my gaan! :dry:

Lekker dag vir almal! :kiss:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account