× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #154383 by Goggatjies
Wow - dit is super stil

Julle moet 'n lekker aandjie hê, praat weer more

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154374 by klippie
Hallo

Ek is bizzzzy

Chat weer more

Oor en Uit

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154322 by Driekie
Ek maak so Cornel!!!!Thanks vir die msg!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154309 by Cornel
Dames,ek het min gesels vandag......maar ek het my redes!

Lekker dag vir almal!

Driekie ek pm jou gou!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154293 by Driekie
Sjoe ja nee Ansa - maar ek het die rugpyn bygekry - knyp gereeld n senuwee iewers in my boud!! :laugh:

Ek is baaaaaie dankbaar daarvoor, die hele ding is maar n emosionele ding met baaaaie dinge wat n invloed speel soos finansies,nie dinge deurdink nie, nie nog kinders wil he nie, ens maar ek glo in my hart dat dit wel die Here se wil is dat die kindjie moet bly leef!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154283 by Ansa_S
Hallo Driekels!

Ek is bly aborsie is nie meer 'n opsie nie! Maar ek dink dit moet baie erg wees vir iemand wat reeds kinders het om te besluit om een te laat aanneem! Kan maar net vir haar gemoed bid, dat sy vrede sal kry oor haar besluit!

Bly dit gaan goed met die mannetjie in jou maag! MJ woel net so baie, wonder of dit nie is hkm my spiere op my rug so seer en moeg voel nie! Het nie rugpyn nie, net die spiere voel of hul vreeslik geoefen word, seker maar die maag wat groter word wat dit ook seer maak!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154269 by Driekie
Hi daar almal!!!!!

Skuus ek doen geen personals nie - sjoe my kop is op n heeeeeel ander planeet!!!

Skoonsussie hulle is nou 100% vir die aanneming en gan vanaand al met iemand praat wat uit staanspoor gese het hulle is doodseker en wil die baba aanneem....so ek vra julle almal om saam te bid dat dit volgens die Here se wil vir skoonsussie hulle en die 2 spesiale mensies wat hulle huis en harte oopgemaak het sal uitwerk!!!

Dit gan woes goed hier in my maag - my spiere is al sif getrap en geskop soos Eoin tekere gaan!!!!

Hoe gan dit verder hier???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account