× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #154262 by Cornel
Hi elrike!

Dis net 'n groot plesier!

Baie dankie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154255 by elrike02
Hi julle!
Nie veel nuus aan ons kant nie! My hart is nogsteeds bietjie in 2 stukke en of op 2 plekke!!! LAAAAAAANNNNNNGGGGGG storie!!
Was vanoggend gou na moms & tots! Luwan het so lekker gespeel en toe van die ronde swaai afgeval en sy kop gestamp teen die midelste yster! Hy het nou 2 rooi merke op sy gesiggie! Ek het hom gister gevat vir 'n haarsny! Ek kon nie meer die langerige hare hanteer en die mense wat dink hy is 'n dogtertjie nie! Hy lyk nou te cute, met die kort haartjies! Ek is besig om ietsie met die hand te maak! Sodra dit klaar is sal ek julle kom wys wat dit is!!!

Driekie - Sterkte vir jou familie! Ek hoop regtig dat hulle die regte besluit neem! Ek is net dankbaar dat hulle nie meer voortgaan met die aborsie nie! Ek is oortuig daarvan dat daar iemand sal wees wat die baba sal aannneem!

Cornel - Sterkte met julle groot ding waarmee julle besig is! Dink aan julle! Dankie vir jou mooi stukkies op die Bybelstudie groepie!!!

Ankia - Bly dit gaan goed met jou vandag!

Hi Ella-bella. AnjeD. Slakkie, Sue, Ansa_S en almal wat ek dalk nou vergeet het! Lekker dag vir julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154253 by Ansa_S
Middag almal

Hoe gaan dit met al die dames, lyk my almal lekker besig en stil!

Ek het nou gou die geld gaan inbetaal vir MJ se kot en kassie so nou is die die gewag vir aflewering! Kan nie wag om dit in sy kamer te sit nie!

Is vandag lekker huilerig voel ek, ek is skoon tranerig oor verlange na my man wat by die wekr is!!!!!!! Lekker stupid!

Het gisteraand heerlik gereen hier by ons!

Het deur die nag vreeslik baie badkamer toe gegaan en manlief moes vanoggend vir die 2de oggend in 'n ry 4 uur opstaan vir werk, dan staan ek ook op en maak vir hom koffie en pak broodjies, so ek wil nie weet hoe moeg voel hy nie want ek voel sommer ek moet netnou bietjie gaan slaap!

COrnel my gedagtes doen dit in die aand as ek in die bed gaan klim, is doodmoeg maar laat ek nou op daardie bed gaan le, dan is ek wakker en hardloop my gedagtes alle rigtings in!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154202 by Slakkie
Ek sê net vinnig haai en baai vandag want ek is baie besig by die kantoor.

HAAI EN BAAI!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154189 by Cornel
Ek sien hier is 'n paar roofkykers!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154165 by Cornel
Goeie more almal!

Sjoe ek sien dis sommer vroeg vroeg stil hier!!!!!

Ek het gistraand ietsie gepost op die Bybelstudie groep,gaan nou nou weer iets post. Gaan lees gerus.

Ek is vanoggend soos 'n warrelwind...........dan is ek hier dan is ek op 'n ander plek......ek kry net nie my gedagtes tot stilstand nie.

Ek vra asb dat julle vir my en DH in julle gebede hou,ons is tans besig met 'n baie groot ding. Sal julle laat weet sodra dinge gefinaliseer is.

Lekker dag vir almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154089 by Lia
Daar vergeet ek vir Marie - sterkte jong, M is een van die dae hier. Gelukkig is alles reeds reg vir baba, so geniet jou laaste paar dae met net een kind.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account