× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #153953 by marie r
Hallo julle.

Jammer ek kom nou eers hier uit.

Maar het het vandag so bietjie 'n skrik gehad. Het 'n vreeslik lae buikpyn gekry wat vir lank aangehou het. Kon omtrent nie eers loop nie. Hospitaal toe gejaag en daar het hulle my toe vir 'n uur gemonitor. Baie ligte kontraksies, maar nog niks ontsluit nie. Het my later huis toe gestuur. Weet nie wat die buikpyn veroorsaak het nie, maar Marinus is glad nie in stress of enige iets nie.

Ek en Eduan het toe vir die middag rustig kom lê en slaap. En het ons omtrent nie lekker geslaap nie, want dit het begin reen hier by ons.

Ek het nog nie opgevang nie. Sorry girls.

Lekker aand vir almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153942 by Driekie
Dan is daar nou 2 mense met wie sy kan kontak en kan besluit...eerder as om die ander alternatief te volg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153939 by Driekie
Hi Ans - ek se jou ek was skoon naar toe ek hoor sys gister dokter toe!Vanoggend het ons oor iets anders stry gekry en voor ek kon keer het ek dit gese!
As jy wil kan ek jou die nommers en so vir hulle gee dan kan sy en hulle kontak maak en dinge bespreek.. :)

Ek probeer net vir hulle help om iemand te kry want ek ens y het nou so n rukkie gepraat en....skuus dit klink baie hard en klinies

Maar sy het dit so aan my gestel:
Hulle wil eerder die kind laat gaan..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153920 by Ansa_S
Sjoe Driekie ek verstaan hkm jy so optree, mens verwag nie dat so iets naby aan jou sal gebeur nie. Aborsie is ook nie in hierdie geval vir my 'n opsie nie, daar is sooo baie mense wat graag baba's wil aanneem en wit babatjies is ongelooflik skaars.

Ek weet van 'n groot Christen vrou wat smag na 'n baba maar nie getroud is nie, sy is in die apteek bedryf en wil so graag 'n kind he, maar kry nie wit baba's om aan te neem nie.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153917 by sexy~hexy
Tienka, was dit Sue waarvan jy gepraat het?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153916 by sexy~hexy
HI julle

Laat weet maar net gou ek is more en Vrydag op verlof...net bietjie 'n breuk vat.

Julle almal moet lekker naweek hou en gesels dan Maandag weer!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153911 by Driekie
Baie baie dankie!!Tienks - ons het gou op fb gepraat en die nodige nommers is gegee...so hulle gan nou praat met mekaar en bespreek

Dankie almal!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account