× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 9 months ago #153864 by Tienka
Driekster, laat weet of hulle rerig erig ernstig is en bereid is om die baba te laat aanneem, ek weet van iemand. Baie sterkte!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #153843 by Driekie
Thanks Hexy - juis hoekom ek kom post het - om te hoor wat is die gevoel daar-rondom want ek weet hulle kan dit regtig glad en geheel nie bekostig nie dan kan almal wat wil en kan solank ook by hulle wederhelftes en en en hoor hoe hulle daaroor voel

En dan kan daar saam gesit word en al die dokumentasie en dinge bespreek en gedoen word...

Dis op die oomblik hulle gevoel:

Of hulle doen die aborsie of hulle laat die kind aanneem...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #153839 by sexy~hexy
Ok Driekie...ek dink dit is beter dat almal eers om die tafel gaan sit en gesels en 100% seker maak voor ons nou mense laat weet daar is 'n baba wat aangeneem kan word :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #153837 by Driekie
SKUUS JULLE EN BAIE BAIE BAIE DANKIE!!!!!

EK WEET NIE OF DIT NET HORMONE OF IETS WAS WAT MY SO LAAT FREAK HET NIE MAAR EK VOEL NET JY KAN NIE N KIND SE LEWE WEGVAT NIE EN EK WEET DAAR IS DUISENDE MENSE DAARBUITE WAT SUKKEL!!!!

EK MOET NOG AL DIE DETAIL MET HAAR EN SKOONPA-LE BESPREEK KRY WANT DIT WAS IN DIE KAR OPPAD WERK TOE WAT EK DIT TEENOOR DH GENOEM HET

EK WIL VANAAND SOMMER HOOR EN 100% SEKER MAAK VAN HOE SEKER HULLE IS EN GAN BLY....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #153836 by sexy~hexy
Ek stem saam Anje, maar hulle moet net 'n besluit neem gebaseer op feite, soos 'n kontrak laat opstel deur prokureurs ens ens.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #153834 by Lia
Ek dink daar is so 'n risiko op alle aannemings, maar as dit ek was wat die aanneming gedoen het, sou ek eerder die kans gevat het as om nooit te probeer het nie. Baie Baie Sterkte Drix, ek dink dis uitstekend.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #153833 by Lia
Drixter, jy het my laat skrik, amper gedink jy is in kraam.

Wow dis uitstekende nuus !!!!!! Ek kry sommer hoendervleis. As ek nie nou al swanger was nie, sou ek dadelik vir ml gebel het. Daar is so baie mense wat sukkel en nie sal om gee om 'n babatjie aan te neem nie. Ek glo, bid en vertrou hierdie babatjie is hier vir 'n rede, want alles gebeur met 'n doel. Ek is oortuig julle gaan sommer gou die regte mamma en pappa vir hierdie spesiale wonderwerk kry. Baie Baie Sterkte !! Julle is in my gebede.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account