× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #154085 by Lia
More more dames

Wil net vinnig Hi se voor ek te besig raak.

Nie veel nuus hier.

Ansa, klink of die kamer lekker vorder.

Ankies, honger is 'n gesonde simptoom, geniet dit.

Drix, hou duim vas julle kom reg.

Hi Ella, ons chat min deesdae - sal probeer om jou te mail vanaand.

Lekker dag vir julle.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154076 by Goggatjies
Goeie More

Driekie, ek hoop jou familie kon gisteraand bietjie gesels.

Marie, boeta is naby. jy moet dit nou rustig vat!!

Whoo hoo Ansa op die kamer se vordering

Hallo Ella

Gaan goed met my vanmore, net dat ek weer bietjie honger is. Maar ek gaan nou bietjie toast maak

Julle moet 'n lekker daggie he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154045 by ella~bella
More julle!

My internet was gister af....

Slakkie baie jammer oor te hoor oor AF wat opgedaag het. Ek weet dis moeilik, maar hou net moed. Ek weet presies hoe dit voel. Jy moet huil en dit uit jou stelsel kry, maar hoe gou jy "herstel", hoe gouer kan jy weer probeer. Ek wens ek kon daar wees om vir jou 'n drukkie te gee. Dis nie maklik nie.

Driekie, sterkte met die familie se dinge... ek sal jou op hoogte hou van my vriendin se besluit.

Mooi daggie verder vir julle!
x

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154007 by Sue
driekie...laat weet my asb wat sy besluit, sal met dh gesels or die naweek...

xx

www.fertilityfriend.com/home/24fd3b

1st round of Fertomid

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #154006 by Cornel
Hallo dames.

Jammer ek was so mia,maar dh is nou deur die dag by die huis,werk weer van vanaand af nagskof..... :(

Slakkie ~ ((((((GROOT VET DRUKKIE VIR JOU))))) :kiss:

Hexy ~ Ek het net vanoggend ook so daaraan gedink,ons babatjie moes ook nou om en by die tyd gebore geword het. :(

Ansa ~ Baie dankie vir daai ware woord. Ek kry (eerlik) ook baie swaar,maar ek weet en glo ek sal EENDAG vir al hierdie seer en swaarkry geseen word. ;)

Ek het weer by die BYBELSTUDIE groepie iets gepost ~ gaan lees gerus.

Lekker aandjie verder,miskien loer ek more so vinnig in! :silly:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153976 by Ansa_S
Sjoe Marie, ek hoop jou en boetie baba se tassies is gepak en staan net reg om te gryp.

Is al lekker opgewonde om te hoor! Hier gaan hierdie maand en volgende maand baba's gebore word op 'n streep!

AFM: Babakamer klaar geverf, gaan net die naweek die houtborder onder op vloer wit verf. En die kot en kassie word more bestel!
Raaknou sommer vreeslik opgewonde!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153974 by Ansa_S
Hey Drieks, ek het die vrou gemail en gese van die moontlikheid van 'n baba, en dat sy vir my moet se as sy belangstel en of ek haar besonderhede vir jou kan gee sodra jou skoonsussie 'n finale besluit gemaak het.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account