× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 9 months ago #152246 by Strik*kie
Hallo

Hoe gaan dit?
Cornel, toemaar jong ditto met die geirriteerdheid. :(
Ankia, moenie stres nie, jy sal nou weer gewig optel Groot drukkie vir jou, shame die nie lekker voel nie is darem net nie lekker nie.

Hi KRIEK!!!
Hallo Marie, lol vir bel dr vir keiser. he he, toemaar nie meer lank nie.

OK: Nog g'n teken van af, gisteraand bloederige ewcm gehad en thats it. So ek weet net nie meer nie, weet nie of moet toets of nie....

Slakkie fxfxfxfx
Hi Elrike, hoe gaan nou met L? Geniet julle Harties naweek, klink lekker.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago - 15 years 9 months ago #152244 by Cornel
Sorry oor die dubbel post.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #152242 by Cornel
Goeie more dames.

Ek was gister rasend van geirriteerdgeid........dink dis omdat AF oppad is,dit reen baie,dis nat en ag sommer als :blush:

Karin ek hoop jy voel gou beter.

Ankies,moet nie te veel stres oor die bietjie gewig nie,onthou jy dra nou 'n bondeltjie in jou......

Hier is waarmee ek my nou van vandag af weer gaan besig hou:

Lekker dag vir almal!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #152240 by Cornel

15 years 9 months ago #152227 by Goggatjies
Goeie More

Kriek - hallo

Slakster, ek weet nie van bloed toets nie, maar wag tot jy die ferrari toets gedoen het, en dan gaan jy vir 'n bloed toets

Goeie More elrike en Karin
Karin ek hoop jy voel gou beter, dis regtig nie lekker om so rugpyn te he nie

Bietjie emosioneel vanoggend, so probeer nie te hard te snik toe ek marie se post te lees nie.
Dit voel of ek al my harde werk van die gewig wat ek verloor het weg te gooi.
Ek kan nie ophou eet nie.
Maar dit is nie slaai of so iets nie, ek kan nie slaai eet nie, dan word ek naar, ek kan nie vleis ruik nie, dan wil ek hol.
So op die oomblik kan ek net bland goed eet soos oats, en brood en gewone rys of net pasta net so, en as ek nie eet nie word ek so honger dat ek verskriklik naar word.
Ek eet baie vrugte maar, dit maak my nie vol nie, so dan moet ek elke halfuur eet. Ek weet hierdie gevoel sal weg gaan, maar ek kan nie nog so eet vir 6 weke nie.

Sorry ek kla, maar nie eers my man verstaan nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #152226 by marie r
Hallo dames.

Jippee dit is Vrydag. Dankie tog.

Slakkie toets wanneer jy reg is. Ek kan nie vir jou sê wanneer om te toets nie, maar ek het maar eers altyd getoets as AF 'n dag laat was. Sterkte

Kriek, dit is lekker om jou weer hier te sien. Hoe gaan dit by die nuwe werk? Geniet jy dit darem? Jip, 9 maande vlieg so vinnig verby, maar hierdie laaste rukkie is darem maar erg. Het vergeet hoe erg is die gewag. Het gister vir ML gesê ek bel sommer die dokter en sê vir hom ek soek nou 'n keiser.

Elrike, geniet julle naweek by Harties. Ek het nog nie liefling gesien nie, maar ML het gesê hy sal dit vir my koop. Kan nie wag om dit te sien nie.

Hoe gaan dit met al die ander dames?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #152214 by Kriek
Hallo almal, baas nie hier vandag nie, so ek kry gou tyd om hallo te se.
Hoe gaan dit met julle almal?
Slakkie, ek hou vir jou baie baie styf duime vas vir jou BFP !!!!
Marie, kan nie glo jou tydjie raak so min nie, mens kan nie glo hoe vinnig 9 maande verby gaan nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account