× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #150989 by Ansa_S
Hallo almal

was gister by ginekoloog, en als is 100%!

Was gister 26 weke en 5 dae en MJ weeg al 1.3 kg! Dr se dit gaan 'n groot baba wees, want alles meet al 'n week na 2 weke groter as 26 weke. Se dit lyk of dit 'n lang baba gaan wees

Dr het ook gese ek mag nie saamgaan na die troue toe in Sweizer nie, dis te ver en te naby my tyd!

Het gister camping cot gekoop, en al gisteraand opgeslaan, ek is so opgewonde ek gaan loer kort-kort

het ook sy kamer se materiaal gekoop, sal seker die naweek begin om sy kamer uit te verf!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #150855 by Strik*kie
Dankie julle!!!!! EK probeer rerig om nie hoopvol te wees nie, want anders as af hier aangepefter kom slaan ek weer depro. ;)

Hexy, sterkte met die bd-marathon - klink vir my bedrywig hoor!!! ;)

Ankia, klink my die ms is jou darem nog genadig, sjoe jy kla nooit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #150852 by sexy~hexy
Strikkie fxfxfx vir jou dolla!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #150851 by Goggatjies
Strik - Ek love you chart
Whoo hoo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #150839 by Cornel
Ai maar dis sommer vroeg stil hier!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #150812 by Strik*kie
Hi daar

Ankia, ek is hier!!!!!!!!! :lol:

Klink my gaan weer stil daggie wees! Ek ook bietjie aan die gang, het weer amper maandeinde.

Geen teken van af, geen krampe ......zilts!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #150805 by Cornel
Goeie more!

Hier skyn die sonnetjie darem vandag..... B)

Gaan goed hier,wens nou net die vakansie nader.....darem nog net 36 daggie,as ons die 2de Maart vlieg........ek hang omtrent aan dh dat hy ons datums moet gaan insit sodat hulle ons kaartjies kan bespreek.......maar ai........ :dry:

Hexy,sterkte met die bd......FX vir jou! :silly:

Verder is hier nie veel nuus van my kant af nie..... ;)

Baie lekker en geseende dag vir almal :kiss:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account