× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #151625 by Driekie
Dassie - shoe - juis gehoop ons sien jou binnekort met nuus!!!
Ek hoop regtig hy kom op sy tyd en dat jy nie hoef induksie kry nie!!!!Ek is skytbang vir so iets....al vreeslikste bangmaakstories gehoor!

BAAAAAAIIIIIIEEEEE Sterkte hoor en ek hoop jy kom een van die dae brag met jou klein mannetjie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #151621 by Driekie
Hi almal!!!!!

Skuus ek doen al weer nie personals nie maar het gelees! BELOWE!


Shoe maar lyk my al die dogtertjies is al lekker groot!!Klein Eoin was maar 1.23kg op 28w5dae!Wonder hoeveel weeg hy nou?

Cornel - ek wil so graag jou bybelstudie thread gan lees, maar bly vergeet!

Slakkers - MOENIE so vroeg toets nie want dan maak jy jouself negatief en jy moet nou POSITIEF dink!!
Strikkels - shoe shoe shoe - ek hou nou rerig baie hard duimvas vir jou!!

Elrike welkom welkom!!Jou storie klink soos myne, gou opgesom...
Was op Yasmin vir n jaar en toe af vir n jaar en niks met baie baie deurmekaar siklusse..dok vermoed prob met ov en sit my toe op Clomid wat nie werk en toe gee Apteker een maand vir my Fertomid , wat mos clomid se generic is(oor ek daai maand arm was) en voila..my klein blondekop-engelseuntjieis hier..
Ek weier enige pil of iets verder en Des 2009 begin my strooi met die siklusse weer en na ek van gynae verander het en Primolut, nog n pil wat ek nou om die dood nie kan onthou nie en toe 2 siklusse Fertomid is ek amper weer n mamma van nog n seuntjie...

Dis my storie...so ek dink jys op die regte plek en sal binnekort ok jou 2strepies kry!

Nes AL die ander girls hier...wink wink..wil nie name noem nie!!

Julle - dit gan sommer weer baie baie goed hierie kant - voel nes Durban se sticky weer wat nie lekker met n pregnant fairy lyfie saamwerk nie maar andersins SHARP SHARP!!
My maag raak nou seriously groot..sal weer n foto try neem en opsit :blush: ..so ek dink Eoin raak nou fris!!Hy raak ok nou rustiger maar skop vreeslik hard as hy skop..veral wanner ek wil slaap..die klein klits!Manlief begin vanaand die berader/sielkundige sien...baie dankbaar daarvoor!

O jaaa en uiteindelik het my skoonpa die lig gesien en besluit om my skoonma by n dokter te kry!So na die besoek gister in PTA moet sy by n neuroloog uitkom sodat hulle al die toetse en scans kan doen om vas te stel wat is die prob en of dit genees kan word en wat die behandeling gaan wees!!!

En fluit fluit my storie's uit..how goes dit verder hier??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #151620 by Dassie
Hi almal

Lyk my my mannetjie is te gemaklik hier in my maag lol... Dokter wil Maandag induksie doen as hy nog nie opgedaag het nie. So bid asb vir ons. Ek hoop hy kom voor Maandag, maar indien nie hoop ek vir 'n suksesvolle induksie.

XX

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #151536 by Cornel
elrike,ek gebruik die ginette nou al vir 'n maand.....as jy op my signature kyk sal jy sien wat als in my ttc wereld al gebeur het en omrede ek vreeslik met my hormone en vel sukkel sodra ek dit los...

Vertel ons bietjie meer van jouself.......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #151510 by Strik*kie
Sterkte Elrike, vertel ons meer van jouself - :lol: ons is nuuskierige klomp agies haha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #151502 by elrike02
Dankie julle! Cornel, ek was net vir 6 maande op Ginette! Voorheen het ek geborsvoed en was op Microval, en voor ek swnager geraak het op Melodene... Klink amper of ek al alles gebruik het! LOL Ek hoop maar ek kry gou 'n bpf! LOL of wag, dalk eers na April, want ek wil nie 'n Des baba he nie! LOL (Ek en my man verjaar in Des)

Strikkie.... Jip, nou het ek 'n PVA!!

Ek sal bietjie die post lees om julle beter te leer ken!!! Hoop ons kuier nog lekker!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #151494 by Cornel
Hi elrike,welkom hier by ons.

Baie bly jy het 'n PVA!

Ek is ook nog op die Ginette......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account