× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #150494 by Lia
More more dames, of eintlik al middag, moet net gou bietjie my "sanity" terug kry, so toe kom loer ek gou in. Ek hol nog sonder ophou al heeldag. Ek kan nie verstaan dat daar skielik so baie werk is nie. Het nog 'n oudit volgende week ook weer. Ek haat oudits.

Hoe gaan met almal, askies ek kon nog nie opvang nie, enige belangrike nuus wat ek gemis het?

Ek het net laaste twee bl gelees en lyk my ek kan se Sterkte Slakkie en Strikkie, nog net 'n paar dae vir julle om uit te hou en hou so aan met die BD hexy en congrats met die te groot klere Cornel en Marie, whooohooo geniet nou die ontspan tyd. Wat anders het ek gemis ?

Ek het Vrydag so bietjie in stres mode in gegaan, het baie ligte bloed afskeidsel gehad, maar nog niks weer nie en Lianey beweeg sonder ophou omtrent, so ek is rustig wat dit aanbetref.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #150463 by Cornel
Nee glad nie,het ook eers laat daai aand by my foon gekom!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #150447 by Strik*kie
:lol: het gedog jy dink ek is ongeskik oor ek nie antwoord nie hehehehehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #150444 by Cornel
Ja,askies Strikkie,ek het hom gekry!!!!!! LOL!!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #150439 by Strik*kie
Cornel, het jy laasweek my sms gekry? Weet nie of my sms'e deurgaan na jou toe nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #150432 by Cornel
Ankia,wanneer gaan jy vir jou eerste gynie besoek?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #150398 by Cornel
Slakkie en Klippie! FXFXFXFXFX VIR JULLE!

Ek glo amper nie daai droom sal nou waar word nie,anders is dit defnitief 'n engeltjie van bo.....drink nog elke oggend getrou my voorbehoedpilletjie........

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account